Lees die berig hier: https://krugersdorpnews.co.za/351351/easter-41-years-ago-this-easter-a-krugersdorp-bank-robbery-shook-the-country/
Spesiaal vir Toweropstal se Towerspan – onthou julle nog?

Toweropstal se dinge oor 'n koppie tee
My vreugdes en frustrasies
Toweropstal se dinge oor 'n koppie tee
Lees die berig hier: https://krugersdorpnews.co.za/351351/easter-41-years-ago-this-easter-a-krugersdorp-bank-robbery-shook-the-country/
Anne
I remember this!
HesterLeyNel
Never a trace found of that money. I wonder if they would have been able to get away with it if modern day forensic science were available then.
Anne
Modern skelms have modern methods. This is a case for Cold Squad.
joke_dev
Gezondheid met een kopje koffie!
lekkervurig
Jinne was ons so gefrangelikoseerd dat ons tot in Krugersdorp getonnel het? Bwahaha
HesterLeyNel
Wonder of ons ook so suksesvol gaan wegkom met ons geld?
lekkervurig
Ja, Abrie dink hard, kry net sulke vae rookseine uit die Suide, behalwe nou vandag, maar toe was dit ‘n brandstigter op Tafelberg. Ons moet maar bly uitkyk vir Abrie se meesterplan.
HesterLeyNel
Haha, die man hou nog vakansie
seegogga
Natuurlik. Dis mos die pefekte misdaad volgens boek 1.
HesterLeyNel
Dit was veronderstel om te wees, ja. Dit was beslis perfekte pret.
seegogga
super perfekte pret
HesterLeyNel
😀
travel460
Ek onthou hierdie baie goed. Ook die stories en stertjies wat ons mensdom so lekker bygelas het.🤔
HesterLeyNel
Dit verstom my absoluut dat daar nooit enige leidrade opgeduik het tot vandag toe nie.
travel460
Vir my ook. Toe ons op hoërskool was, in Springs, het die Smith moorde mos daardie jare gebeur, en tot vandag toe wonder ek nog vreeslik daaroor. Sommige dinge, lyk my, word tog nie heeltemal opgeklaar nie.
HesterLeyNel
Ja, ek onthou dit. Daardie jare was daar min moorde wat nie opgelos was nie – vandag is dit ‘n algemene sport.
perdebytjie
Ek onthou dit ook. Dis maar vrek min geld in vergelyking met wat ons uitgetonnel het daar by Toweropstal!
HesterLeyNel
Haha, dis waar, hiewe, – 40 jaar gelede was dit ‘n absolute fortuin.
scrapydo2.wordpress.com
Sjoe dis nou interessant. Ek onthou van die Smit moorde maar die bankroof is bietjie uit my gedagtes alhoewel ek naby Krugersdorp gebly het. KLink baie soos onse storie. Wonder of oupa groot Piet en oom Paul dalk n finger in the pie gehad het toentertyd.
HesterLeyNel
Haha, ek wonder
Abrie Joubert
Ek dink ons kan ‘n paar dinge by hierdie pro’s leer, maar dit is nou te laat!! Julle sal hopelik vanaand hoor wat met julle gebeur.
HesterLeyNel
Oe, ek gaan gou vir Pablo bel – klink of hier moeilikeid kom.
Abrie Joubert
a Man’s got to do what a man’s got to do …
HesterLeyNel
And a woman can change a man’s mind for him, making him believe that the brilliant idea was his own.
Abrie Joubert
Ek word nog heeltyd deur die towerinne aan die neus gelei…
HesterLeyNel
Case in point. Maar jy is nie die soort wat wraak neem op weerlose vroue nie, nè Abrie?
Abrie Joubert
Nie so seker oor die weerloos nie 🙂
Kameel
My man was baie beïndruk met daardie bankroof…. nog gesê dis so goed gedoen hy hoop nie hulle word gevang nie.
Ek sal bly wees om te weet of ons dit gemaak het of nie!!! Miskien sit ons vanaand almal in die tjoekie 😕
HesterLeyNel
Ek het ‘n pot kerriekos met rottis en/of rys wat ek kan saamvat. Nee – watse strooi praat ek nou? Ek gaan nou vir Pablo bel.
Kameel
Ek klim saam in die vliegtuig!!!
Abrie Joubert
Hester bring jou rotis. Moet ek vir Seegogga tag om die persberig oor die diefstal te skryf?
HesterLeyNel
Yes. Dankie Abrie