This amiable little guy befriended my daughter when she offered him a wineberry from our hedge. This common garden snail is a popular food item in some locations and they are produced commercially by snail farms. In suburban gardens, they are generally regarded as a pest. However, in our garden, they do not really represent a problem and we do not eat them 😜 They are too cute!
Read Next →
HesterLeyNel
My blog posts, written in Afrikaans and English, represent the rantings and ravings, the joys and blessings of a 70-something retiree – Me.
perdebytjie
Oulik,Hester!Ek gril eintlik as ek dink dat ek so ‘n slakkie moet eet.
Hier "blok" Ek!
Dit is net uit watter hoek jy na hierdie klein pestelensie kyk – maar as jy mooi kyk sal jy raaksien hulle is rerig mooi, en ja, miskien cute ook met die dat hulle hul huisie oral saam met hulle in slakslym sleep…
HesterLeyNel
Haha, jy probeer hard om my nuwe troeteldier te komplimenteer, maar wil nie lekker aan hom byt nie (pun intended) 😄
Hier "blok" Ek!
Jy lees my nou maar eenmaal altyd vas 😉
HesterLeyNel
😄
Rob Alberts
Een lief diertje, koester het maar.
Diervriendelijke groet,
HesterLeyNel
Ons sal, dankie Rob 😊
travel460
Julle is oulik, man. Ek roei niks uit nie, maak nie eens ñ spinnekop dood nie. En eet glad nie slakke nie. O nee, dit bly te grillerig. Die slymerigheid…
HesterLeyNel
Haha, dit klink aardig nè?
poerdez
Ok then …..
poerdez
Kom hy as julle hom roep? En hoe lank voor die tyd roep julle hom?
*Sorry, maar dis funny. En oulik.
poerdez
Is dit dalk ‘n sy en nie ‘n hy nie?
Toemaar, ek sal nou ophou.
HesterLeyNel
Ek dog hulle is tweeslagtig? Nee man, sien jy wat doen jy aan my – nou moet ek eers weer gaan google. Toemaar, jy mag maar terg; soos die meeste van my blogs, is hierdie een ook tong-in-die-kies geskryf.
HesterLeyNel
Haha, ek is nie eens seker dis altyd dieselfde een nie. Hier is ‘n hele paar en hulle is almal vriendelike outjies 😄
Net Ek
Baie oulik, maar ek huil my dood as hy naby my kom!
Ek moet vir jou bietjie die slakke in ons tuin afneem. Ek sien hulle net as dit reën. Sulke MASSIEWE goed. Ek sweer hulle sal my katte wegdra as hulle net vinniger was 😆
HesterLeyNel
Dis seker die Giant African Snail. Ons het ook van hulle. Sal jou eendag wys 😄
Abrie Joubert
Slak in gemende Bessiesous – heerlik
HesterLeyNel
Hier rond sal dit seker in kerriesous wees. Sien jy nou hoe laat jy my lelike gedagtes kry oor die oulike ou diertjie?
Eveline Lenderink
Ik heb er nog wel een paar honderd voor je , als je ze wilt hebben…graag.
HesterLeyNel
Haai nee dankie Eveline, jy weet mos dis net skaars goed wat gewaardeer word 😄
aj vosse
Waar’s die knoffel?? 😉
HesterLeyNel
My hele gesin praat ook van knoffel as hulle ‘n slak sien 😀