Hierdie bloguitdagings is permanent gestaak op 24 Julie 2020.
ONDERWERPE WAAROOR ONS GEBLOG HET
Die Ingelse muntstuk neem ons op toweragtige reise (gesluit vir deelname 24 July 2020)
Hoe is jy ingelyf by die Towerinne? (gesluit vir deelname 2 Julie 2020)
Die Towerinne en Coronamouna (gesluit vir deelname 2 Julie 2020) – vervolgverhaal
Die versoekings gedurende die inperperkingsperiode (gesluit vir deelname 21 April 2020)
Verbloem jou haarkleur (gesluit vir deelname 26 Mar 2020)
Die misterie van Rebusfontein se biblioteek (gesluit vir deelname 11 Nov 2019)
Woordsnoer (2019-09-05) (gesluit vir deelname 19 Sep 2019)
Kunsuitstalling op Rebusfontein (gesluit vir deelname 5 Sep 2019)
Una gaan sirkus toe (gesluit vir deelname 13 Sep 2019)
Muzik-A-La-Carte. Rebusrus Amfiteater (gesluit vir deelname 1 Aug 2019)
Woordsnoer Blokraaisel 20190703 (gesluit vir deelname 18 Julie 2019)
Vir ons nuwe intrekkers op Rebusfontein (gesluit vir deelname 2 Julie 2019)
Rebusfontein Rymelary (gesluit vir deelname 22 Junie 2019)
Wat het gebeur by Rebusfontein se feestafel? (gesluit vir deelname 30 Mei 2019)
Ons feestafel by Rebusfontein (gesluit vir deelname 16 Mei 2019)
Woordsnoere 4: Rebusfontein (gesluit vir deelname 9 Mei 2019)
Help my om my woorde te snoer (gesluit vir deelname op 18 April 2019)
Woordsnoere 3 (gesluit vir deelname op 11 April 2019) aangebied deur Vuurvliegie van die blog Lekkervurigeaffêre.
Watter lekker happie is altyd in jou yskas? (gesluit vir deelname 4 April 2019)
Ons gesels oor kwale en boererate (gesluit vir deelname 28 Maart 2019)
Eienskappe wat jou jý maak (gesluit vir deelname 21 Maart 2019)
Woordsnoere 2 (gesluit vir deelname op 14 Maart 2019) aangebied deur Vuurvliegie van die blog Lekkervurigeaffêre.
Poog jy om jou lewe te ontrommel? (gesluit vir deelname 7 Maart 2019)
Ons vier Moedertaaldag #Afrikaans (gesluit vir deelname 28 Februarie 2019)
Die Valentyn wat ek liefs wil vergeet (gesluit vir deelname 21 Februarie 2019)
Woordsnoere 1 (gesluit vir deelname op 14 Februarie 2019) aangebied deur Vuurvliegie van die blog Lekkervurigeaffêre.
Kuier-Safarie (gesluit vir deelname 31 Januarie 2019) – ‘n 4-maandelange virtuele reis deur Suid-Afrika onderneem deur 14 bloggers wat hulleself die Towerinne noem.
Kaleidoskoop (gesluit vir deelname 12 September 2018) – ‘n vervolgverhaal oor Nellie Visagie (‘n fiktiewe karakter).
Die Skryf-Safari uitdagings aangebied deur verskillende gasbloggers:
- Skryf-Safarie Blogland (gesluit vir deelname 5 Julie 2018) aangebied deur Tannie Frannie van die Tannie Frannie Blog.
- Die reis na ‘n Nul-Vullis-Lewe (gesluit vir deelname 28 Junie 2018) aangebied deur lizamroux van Country Living in Southern Africa.
- Magriet v Magrieta (gesluit vir deelname 21 Junie 2018) aangebied deur Bondelsgedagtes van Bondels Gedagtes.
- Kom speel saam met Abrie (gesluit vir deelname 14 Junie 2018) aangebied deur Abrie van Abrie dink hardop.
- Kom speel saam met Abrie (gesluit vir deelname 14 Junie 2018) aangebied deur Abrie van Abrie dink hardop.
- Jou gelukkigste herinnering as kind (gesluit vir deelname 7 Junie 2018) aangebied deur Sonell van ‘n Skrywer se Blok.
- Deur die venster (gesluit vir deelname 31 Mei 2018) aangebied deur Kameel van Kameel, Toortsie en Bokbaaivygie se blog.
- Dieremaniere (gesluit vir deelname 24 Mei 2018) aangebied deur scrapydo2 van I Scrap 2 se blog.
- Skryf ‘n feëverhaal (gesluit vir deelname 17 Mei 2018) aangebied deur Seegogga van die blog Seegogga se Bloggie.
- Trek jou stapskoene aan (gesluit vir deelname 10 Mei 2018) aangebied deur travel460 van die blog Bali Drome.
- Skryf die storie klaar (gesluit vir deelname 3 Mei 2018) aangebied deur LekkerVurig van die blog Lekkervurige Affêre.
- My tyd in die towerpaleis (gesluit vir deelname 26/04/2018) aangebied deur gasblogger Toortsie van Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog.
Die Voortvlugtiges – ‘n vervolg op Die Perfekte Misdaad (gesluit vir deelname 05/04/2018). Hierdie buitengewone uitdaging (waarin die bloggers ‘n vervolgverhaal geskryf het) was geskeduleer vir een maand.
Die perfekte misdaad (gesluit vir deelname 01/03/2018). Hierdie buitengewone uitdaging (waarin die bloggers ‘n vervolgverhaal geskryf het) was geskeduleer vir een maand.
Politiese korrektheid (gesluit vir deelname 01/02/2018)
Ons gesels oor “manscaping” (gesluit vir deelname 25/01/2018)
Die feesseisoen (gesluit vir deelname op 07/12/2017)
Jy leef net een keer (gesluit vir deelname op 30/11/2017)
Vertel ‘n spookstorie (gesluit vir deelname op 23/11/2017)
As ek maar liewer … (gesluit vir deelname op 16/11/2017)
Sulke vriende het ek nie nodig nie (gesluit vir deelname op 09/11/2017)
Fluister liefdeswoordjies in Afrikaans (gesluit vir deelname op 02/11/2017)
As Afrikaans sou uitsterf … (gesluit vir deelname op 26/10/2017)
Oorgeërfde eienskappe (gesluit vir deelname op 19/10/2017)
Wat is jou superpower? (gesluit vir deelname op 12/10/2017)
Wat maak jou bang? (gesluit vir deelname op 05/10/2017)
Wat sal ek saamvat? (gesluit vir deelname op 28/9/2017)
Verskaf ‘n byskrif (gesluit vir deelname op 21/9/2017)
Skryf jou eie grafskrif (gesluit vir deelname op 14/9/2017)
Gee en Ontvang (gesluit vir deelname op 7/9/2017)
Sê dit in Afrikaans (gesluit vir deelname op 31/8/2017)









travel460
Hester. Ek gaan probeer. Hel, maar ek weet nie of ek gaan regkom nie!!!🙈🐴
HesterLeyNel
Mooi so. Dit klink erger as wat dit is en hulp is net ‘n inbox, whatsapp, skype call weg. Jy sal sien – jy gaan dit so geniet. Ek is al vreeslik opgewonde.
Tannie Frannie
Dankie dat jy vir ons moeite doen! Ek’s in…
HesterLeyNel
Dankie, ek het geweet jy sal belangstel. Ons moet nog daardie vervolgverhaal oor ouderdom skryf waaroor ons lank terug gepraat het. Hierdie platform sal werk daarvoor!
scrapydo2.wordpress.com
Dis baie mooi uiteen gesit! Ouens moet net stap vir stap dit volg! Baie dankie vir al jou moeite! Ek lief dit!
HesterLeyNel
O dankie. Ek het gedink jy sal daarvan hou. Ek wil juis nou navorsing doen op InLinkz om te gaan kyk of en hoe ‘n mens ‘n tweede administreerder kan byvoeg wat kan help as dit dalk besig raak! 😀 Ek dink darem dit sal makliker wees as om self te sukkel met al die pingbacks en publikasie van die skakels. ‘n Verdere bonus is natuurlik dat dit meer sigbaar gaan wees op ‘n sentrale plek.
Toortsie
Ek raak al hoe meer benoud. Dis ‘n spelery met ou paddatjies en nuwe paddatjies en eiers word gelê en jy sê dis nie uit die bose nie! En dit hier in die openbaar vir almal om te sien! 😱
HesterLeyNel
Hande bo die kombers Toortsie!
Toortsie
Jy het my behoorlik laat wakkerlê. Wat gaan nog alles hier uitbroei?!
HesterLeyNel
Nou-net vir Frannie gesê – sal hierdie nie ‘n lekker platform wees waar ons almal saam aan ‘n vervolgverhaal oor ouderdom kan skryf nie? Haha. “Die Goeie Oues”.
ekmyselff
Hierdie eiers le, speel met ou en nuwe paddatjies gaan nog versoorsaak dat hier iets uitbroei. Dit klink na lekker fun maar oi dit klink ingewikkeld, ek sal tyd moet maak om mooi te lees…
HesterLeyNel
Jy sal sien, as die uitdaging oopmaak en jy eers die nodige skakels kan sien, sal jy dit gou onder die knie kry.
rondomtaliedraai
Het jy lankal op Litnet geblog?
HesterLeyNel
Ekke was daar vir omtrent ‘n maand of twee, toe is ek weg na WP toe. Jy was nog die eerste persoon wat my destyds daar kom “ontmoet” het en my gehelp het om aan die gang te kom, maar ek het nie van die platform gehou nie.
rondomtaliedraai
Ja oral is daar maar goed waarvan mens nie hou nie
christa in thailand
Ek blog op WP as christainthailand. Hierdie paddatjies-ding klink vir my lekker maar o aarde, nou sit ek diep in die vyftig, diep in die noorde van Thailand … ver van my rekenaarslim kind wat my oorspronklik gehelp het om te begin blog! Ek gaan probeer … maar anders sien ek julle oor bietjie meer as ‘n maand as ek terug in in SA!
HesterLeyNel
Jy’s enige tyd welkom om aan te sluit Christa. Ons het elke week ‘n ander onderwerp en almal neem maar deel wanneer hulle kan of wil. Ek neem aan jy is met vakansie? Geniet dit hoor.
christa in thailand
Nee ek hou skool hier, vir die semester. Ek gaan begin Oktober terug. Ek gaan probeer saamspeel!
HesterLeyNel
Ons sien uit na jou inskrywings
Hier "blok" Ek!
ek kom reg maar die tot by die thumbnail – dit bly sê “no thumbnail” ??? Dan kan ek nie ‘n foto oplaai nie en dit wil ook nie dan “done” aanvaar nie.
Dr Christa van Staden
Ek lief dit!
HesterLeyNel
Sulke lekker ontspanning om saam met die Towerinne te speel.
Dr Christa van Staden
Dit is, julle is spesiaal
HesterLeyNel
Jy ook, dis hoekom die Towerinne jou so met oopbekglimlagte begroet en betrek het by hulle doenighede. Elkeen van hulle is ware mensekenners.
Dr Christa van Staden
Hulle is beslis. ❤️