Die Junie-koue vat so elke nou en dan ‘n breek en dan het ons so een of twee mooi dae waarvan ons goed gebruik maak om buite in die tuin te kuier.
HesterLeyNel
My blog posts, written in Afrikaans and English, represent the rantings and ravings, the joys and blessings of a 70-something retiree – Me.
kethuprofumo
Wonderful creatures! And as always bright happy background colours! Have a nice sunny day, Hester!
HesterLeyNel
Thank you so much. I love this mild winter climate. Enjoy the rest of your weekend.
travel460
Dit lyk so rustig daar by julle. xx
HesterLeyNel
Dit is. Daar woon ‘n groot hoeveelheid afgetrede mense in hierdie area. Ons kompleks het net agt eenhede en die inwoners is almal so 100+ jaar oud. Wel, amper 😀
Anne
Ek hou BAIE van julle nuwe kuiergaste! Ek het die Wolnekooievaar net in die Kruger Park van te vore gesien – hoe wonderlik om hulle in jou eie tuin te sien!
HesterLeyNel
Ek het so twee jaar gelede vir die eerste keer met hulle kennis gemaak. Hierdie twee is hondmak.
Hier "blok" Elanè
Pragtig Hester ek is mal oor jou plek wat jy so graag aan ons afshow, moet asb nie ophou om ons vir ‘n wyle weg te vat uit die geroesemoes. 😚
𝕥𝕙𝕖𝕠 𝕙𝕖𝕣𝕓𝕠𝕥𝕤 👋 𝕥𝕙𝕖 𝕧𝕠𝕚𝕔𝕖 🗣 💌 𝕠𝕗 𝕥𝕚𝕖𝕟𝕖𝕟 🇧🇪 😍💋
Mijn commentaar is wel in het Nederlands, maar als ik jullie kan verstaan dan zullen jullie mij ook wel kunnen verstaan.
Het is reeds een kinderdroom van mij geweest om eens naar Zuid-Afrika te reizen, als ik nu die Blogs van jullie lees wordt dit droom terug opgeroepen en wie weet komt er een dag dat ik bij jullie op de koffie kom??
Groetjes van uit Vlaanderen
Theo
HesterLeyNel
Hi Theo, ek verstaan jou taal goed en ek volg ‘n hele paar Nederlandse blogs (joune ook!). Ek hoop jou droom om Suid-Afrika te besoek word waar. Dis ‘n land van kontraste; die klimaat en die lewensstyl verskil van streek tot streek. Dankie vir die inloer hier op my blog.
𝕥𝕙𝕖𝕠 𝕙𝕖𝕣𝕓𝕠𝕥𝕤 👋 𝕥𝕙𝕖 𝕧𝕠𝕚𝕔𝕖 🗣 💌 𝕠𝕗 𝕥𝕚𝕖𝕟𝕖𝕟 🇧🇪 😍💋
Ik heb van kindsbeen af alles gevolgd hoe de eerste kolonisten Transvaal koloniseerden, maar ook hoe de Engelsen de boeren hebben kleingekregen door hun boerderijen op te blazen, hun kudden en hun gewassen te vernietigen, hun vrouwen en hun kinderen naar de concentratiekampen te brengen, ik ga er niet veel over zeggen hier, maar wel een heel pijnlijke periode voor De Boeren https://youtu.be/AYe2lqQcues
Groetjes
Theo
rondomtaliedraai
Hulle lyk lekker mak!
𝕥𝕙𝕖𝕠 𝕙𝕖𝕣𝕓𝕠𝕥𝕤 👋 𝕥𝕙𝕖 𝕧𝕠𝕚𝕔𝕖 🗣 💌 𝕠𝕗 𝕥𝕚𝕖𝕟𝕖𝕟 🇧🇪 😍💋
Reblogged this on Groeten uit #Tienen and commented:
Zuid-Afrika is een land dat mij altijd geboeid heeft en momenteel krijg ik heel wat prachtige Blogberichten binnen van Afrikaners, daarom een nieuwe categorie op mijn Blog
“IN DE KIJKER ZUID-AFRIKA”
Dit is de tweede Blog in deze categorie, zeker eens bezoeken
HesterLeyNel
Dankie vir die reblog Theo. Dis lekker as iemand ons land en ons taal so waardeer. Groete uit ‘n sonnige Suid-Afrika.
𝕥𝕙𝕖𝕠 𝕙𝕖𝕣𝕓𝕠𝕥𝕤 👋 𝕥𝕙𝕖 𝕧𝕠𝕚𝕔𝕖 🗣 💌 𝕠𝕗 𝕥𝕚𝕖𝕟𝕖𝕟 🇧🇪 😍💋
Momenteel kan ik hier niet weg, ik heb een grote hond (een Duitse Dog), waar ik veel steun aan gehad heb sinds ik mijn vrouw verloren heb en ik wil hem NIET in de steek laten.
Maar hij wordt oud (hij is reeds sinds juni 2006 en normaal worden Duitse Doggen maar gemiddeld 7 jaar)
Maar de dag dat hij naar de honden-Hemel gaat, mogen jullie daar in Zuid-Afrika de koffie klaar houden, dan kom ik op bezoek.
Groetjes
en nog een fijne zondag
Theo
A-F Haelemeersch
Fijne blog ! In september begin ik Afrikaans te studeren op aanraden van beeldend kunstenaar Herman Van Nazareth die sinds de jaren 60 afwisselend in Zuid-Afrika en België woont en werkt…
Ik hou van die taal en hij stuurt me af en toe exemplaren van ‘Die Burger’ om de taal te leren. Ik hoop u de volgende keer in het Afrikaans te kunnen schrijven. Succes!
HesterLeyNel
Baie dankie vir die kompliment. Dis so lekker om te hoor dat mense belangstel om ons taal te leer en ek wens jou alle sukses toe. Ek het grootgeword met Die Burger in ons huis en het as kind van kleins af saam met my ouers die koerant gelees. Herman Van Nazareth was bekend in Suid-Afrika as ‘n protes- en satiriese kunstenaar in die 60’s (my skooljare). Groete vanuit ‘n sonnige Suid-Afrika.
Mariejosé Vaessen
Misschien moet ik ook eens een leerboekje Afrikaans openslaan
Lewies Mymer
Pragtige fotos. Ek hou van die vink wat die fotograaf moon!
HesterLeyNel
Die onbeskofte ding! Hier begin nou baie voëls en vlinders arriveer in die tuin en ek vergaap my. Ek is glad nie ‘n voëlkenner nie, maar dis interessant om hulle dop te hou.
Rob Alberts
Wat een Prachtfoto’s
Bewonderende groet,
HesterLeyNel
Baie dankie Rob
Blog Andrew
Lovely photographs so unusual looking birds 🙂 , I used to be an ornithologist as a child.
HesterLeyNel
Thank you, Andrew. These are just the common variety wild birds found in suburban gardens – finches and sparrows mostly. I know that this region is well-known for a wide variety of birds, but unlike you, I’ve never made a study of them.
Kameel
Dit lyk asof jy julle nuwe plek geniet Hester. Nou het jy ‘n tuin 🙂 Mooi fotos!!
HesterLeyNel
Dankie Kameel, ja dis lekker stil en privaat hier.
Abrie Joubert
Dink dis die eerste keer dat ek die wolnekooievaar sien. Sou die babas wat hierdie ooievaars bring baue harige nekke he? Indien wel het ek dalk al interaksie met ‘n wolnek gehad !
HesterLeyNel
😀 😀 Ja Abrie, dis nou net jy wat hiermee sal uitkom. As ek hulle weer teëkom sal ek hulle wol uitryg en vir jou aanstuur!
Abrie Joubert
Ag dankie man. Ek moet jou ongelukkig korrigeer oor die ander voeltjie. In daardie spesie se kultuur is dit ‘n eerbewys om hul derrier vir die fotograaf te wys!
HesterLeyNel
Haha, ek gaan nie aan hierdie een byt nie.
Eveline Lenderink
Wat een bijzondere ooievaar zeg. En die vuurpijlen zijn fantastisch!
HesterLeyNel
Dankie Eveline 🙂
trommeltjies
Lyk na n lekker kuier tuin tussen die voels.
HesterLeyNel
Dit was. Dis die tuin wat ons agtergelaat het in Gauteng toe ons na die Suidkus verhuis het.
shadowwhisper
Dit is nou ‘n pragtige spesie ooievaar… Ek is mal oor die donker stukkie bo op die kop omring deur al die wit
HesterLeyNel
Hulle is mooi en hulle word so mak. Ons het een teëgekom wat beseer of siek was en ons het haar twee dae lank brood gevoer. Sy het dit ewe slim in die voëltjies se waterbak gedoop en geëet en daarna was sy sterk genoeg om weer koers te kry.
shadowwhisper
Ag oulik, wens ek kon haar brooddopery besigtig 🙂