For this week’s Discover Challenge Mixing Media I decided to share a dedication that I created for what would have been my mother’s 98th birthday on 25 October.
The simplistic commemoration card below was created in Snagit Editor using text fonts Lucida Handwriting and Arial Narrow.
I added a 3D Sketchfab model created with http://www.instamuseum.com. All images were published on Instagram and used to create a model in Sketchfab. Click and drag to zoom and view the gallery from different angles. Images can also be enlarged by using the scroll button.Select the numbered images to read the annotations.
rondomtaliedraai
Ai hoe verlang ek nou!
HesterLeyNel
Raak die gemis ooit beter?
Eveline Lenderink
Nee. Mijn moeder is acht jaar geleden overleden en soms denk ik nog ” even mijn moeder bellen “
HesterLeyNel
Ja, ek het dieselfde behoefte om haar soms iets te vertel of raad te vra. Dis hartseer.
Eveline Lenderink
🍀
rondomtaliedraai
Nee dit word net anders … mens besef jou tyd loop ook aan – as ek net die helfte so vrou soos sy kon word
perdebytjie
Ai pragtig!Ja die gemis raak nooit beter nie.😞
scrapydo2.wordpress.com
Baie besonderse manier hoe jy hier hulde aan n geliefde moeder bring. Dit raak werklik n mens se hart. Baie dankie vir die deel. Hoe kan die gemis verbeter, sy was dan so n belangrike deel in jou lewe. Mens kan nie jou gedagtes en herinneringe uitwis nie.
HesterLeyNel
Dankie vir die kompliment. Dis waar, ek was gelukkig om haar so lank by my te hê.
Eveline Lenderink
Wat een prachtige presentatie. Iedere moeder zou hier heel blij mee zijn.
HesterLeyNel
Dankie Eveline
aj vosse
‘n Besonders huldeblyk!
Jy is so slim… jy moet my leer van al die slim dinge! 😉
HesterLeyNel
O dis maklik – kyk af by ander mense. 😀 😀 Jy moet net eksperimenteer (en ek meen nou nie met dagga en so aan nie).