My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Frame: what did they see?

Verlate murasies

WPC Frame

These photos were taken outside the small town in which we lived in for twelve years. My mother, then already in her mid-90’s, loved it when we drove around the countryside over weekends, just taking in the scenery. On one very cold, but sunny winter morning, we happened upon these abandoned ruins. She insisted on getting out of the car to explore. As we walked around, she wondered aloud about the people who used to live in the old houses:

“Who walked across these thresholds? What did they see when they looked through the windows? Who planted those trees? Look at the dry grasses outside that window! If these houses could talk, we could ask them all kinds of questions about their history.”

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

25 Comments

  1. Ja, as mure kon praat! Ek wens so ek weet meer van die huis waaron ek woon, virige eienaats, ens. Eintlik ken ek van die mense wat hier gewoon het, ek moet hul eintlik gaan vra!

    • Comment by post author

      Ek glo vas dat elke inwoner van ‘n huis ‘n stukkie van hulleself, ‘n persoonlike stempel en emosies, agterlaat in die plek waar hulle gewoon het. Jy kan maar verf en breek en tuinmaak soos wat jy wil, die vorige bewoners se teenwoordigheid is altyd voelbaar. Dis goed, want ‘n huis weet wanneer mense lief is vir hom.

  2. Jen

    You can whisper to the walls. Hey what happened to you?

  3. Is dit so bedoel of is daar ‘n Freudian glipsie in die teks?

    • Comment by post author

      Hahaa, dis die trane wat my verblind wanneer ek gaap! Die Slapelose Siel in my slaapkamer het deur die huis begin wandel drie-uur vanoggend en ek sukkel om my oë oop te hou. Dankie!

  4. I love to ponder about old very worn stone steps. Who walked up them? Where were they going and why? Let the imagination soar! Wonderful! 🙂

  5. Ek is mal oor murasies en kan net soos jou ma,ure mymer oor die mense wat daar gebly het.Fantastiese mooi foto’s,Hester!

  6. oooo ek hou ook van murasies

    Jou dubble rame is baie skerp! Welgedaan

  7. Kyk rugby 🏉 en dis rustyd teen Argentinië. Helaas Bokke as dit so aanhou gaan ons stadions in murasies verander. Het mos,oor die Boet Erasmus stadion geblog wat nou murasie is. Baie mooi fotos Hester.

    • Comment by post author

      Ons het hier in die week iewers ‘n reeks artikels gelees oor voormalige Olimpiese stadions wat so vergaan het – baie geld in die water gegooi. Dis darem maar hartseer. Oor die rugby voel ek nooit juis òf harsteer ôf vreugdevol nie; ek verstaan daar geen snars van nie 😀 Dankie vir die inloer en die kompliment.

  8. Pragtig sprekende fotos van tye wat lankal verby is. Jammer dat alles tot niet gegaan het en tog bied dit n geleentheid om terug te dink aan goeie tye.

  9. Makes you wonder…

  10. hou sommer baie van die foto’s! So baie herhinderinge van wat daar was……