Steps are utilised as an aid for the aged (like me), the unfit hikers (like me) and the lazy dawdlers (like me) to ascend or descend, depending on which way you are going, many of the hiking trails in the Oribi Gorge, KwaZulu-Natal. No, hang on, I’m being too hard on myself, I’m neither unfit nor lazy (I’ll admit to being past my prime) and the steps make it easier to reach the spots from where the magnificent scenery can be admired.
My daughter and I very rashly decided that we could easily manage the steps (in the images below) which lead down the escarpment to the Bushman caves at the Lake Eland Nature Reserve. Walking down those 383 three steps to get to the caves was indeed easy enough. We stopped every now and then to take a photo of the wildflowers, birds, bugs, insects, reptiles and just the scenery in general. The scenery from the caves into the basin of the gorge is breathtaking and I found the whole experience quite enjoyable.
Trudging back up the steep hill in the midday heat was another kettle of fish altogether. I climbed every one of those 383 steps under protest and had to sit down every so often. By the time I got to the top, my legs were numb from my knees down and my tongue was stuck to the roof of my mouth. As soon as I got my tongue unstuck, I accused my daughter of trying to walk me into an early grave.
My leg muscles were sore as hell for many days afterward, however, once the photos were downloaded, I had to agree that all the pain and effort made the terrible ordeal worthwhile.
Will I ever return to repeat the experience? No-no-no, I reckon not, but sometime this summer, I plan on riding that zipline down into the gorge.
WPC Ascend
Anne
Steps are welcome at our age – I am no longer too sure about roots and loose rocks.
Hester Ley Nel
Ja, those too ☺ but I love hiking, although I stick closer to home these days.
scrapydo2.wordpress.com
Nee wat Hester, as ek net na daardie trappe kyk kry ek al n benoude gevoel. Dis maar die gebeente en ou lyf wat nie meer sulke trappe klim nie. Ek sukkel selfs nou al om my bult wat ek elke dag al vir afgelope sewe jaar van ek hier bly, uitklim. Dit word net moeiliker. Party dae is dit okay maar dan is daar dae soos vandag dat ek huff en puff en moet stop voordat ek bo is. Ek kla nie, gelukkig kan ek darem nog behoorlik loop.
Hester Ley Nel
Dis wat belangrik is, dat ‘n mens probeer om op jou eie voete te bly. Ek is nog nie gereed om my motor in te ruil vir ‘n zimmer frame nie, hoewel my knieë ook maar kla.
scrapydo2.wordpress.com
Tog moet n mens ook nie te lank probeer om uit te hou nie. Bietjie hulp kan nie kwaad doen nie. Sal maar moet begin om met n kierie die bult uit te loop.
Hester Ley Nel
Ek het altyd my kierie by. Dis ‘n seëning in los seesand, oor rotse of teen bulte op. Andersins dra ek dit onder my blad ingedruk.
scrapydo2.wordpress.com
A dis n goeie plan. Gelukkig werk my knieê en bene nog goed dis my rug wat nie alles kan hanteer nie.
Hester Ley Nel
Ek het altyd my kierie by my. Dis ‘n seëning in los sand, oor rotse of teen ‘n bult op. Andersins dra ek dit onder my blad rond.
Tannie Frannie
En as jy nou die zip-line gevat het – hoe kom jy weer bo?
Hester Ley Nel
Dan kom daar sulke fikse jong mannetjies aangedraf … en help die ou tannie in hulle 4×4 jeep om haar terug te karwei boontoe, haha. Kan jy jou indink as ek moes teruggeklim het berg op? Ek sou liewer strykdeur aangehou het tot in Port Shepstone.
Tannie Frannie
Dis nou die beste sin met “karwei” wat ek in my lewe gelees het!
Hester Ley Nel
☺
woestynkind
Nou het ek iets nuut op my to do lysie!! Dit lyk awsome dankie Hester . Al sal ek diit ook maar sit sit moet opklim
Hester Ley Nel
Dis nogal lekker as jy net goed voorbereid is met ‘n bottel water onder die blad en ‘n wandelstok om jou bietjie aan te help. Ons het al lekker “avonture” beleef op die wandelpaaie hier rond.
woestynkind
Ek het ook ‘n kierie….
Hester Ley Nel
Ek gaan nêrens heen sonder myne nie. Dis sommer beskerming teen slange (diè wat seil en diè wat op twee bene loop) ook.
woestynkind
Hahaha Ek kom nie die 2 been soort juis tee nie. Ek het ‘n kwaai gesig.
Travel460
Dis pragtige fotos, Hester. Ek vermoed ek sou nie te vêr afgeklim het nie, en dan gesit en wag het dat die ander af en opklim. Heeltemal te lui vir die trappe!
Hester Ley Nel
Ek het by tye so gevoel, maar ek is mos geseënd met ‘n onnatuurlike nuuskierigheid oor my omgewing. Sê nou maar net ek gaan sit en mis die mooiste veldblom?
Kameel
Hester waaaaaaar is my kommentaar heen…. of smokkel my kop met my?
Hester Ley Nel
Jy het jou kommentaar gelewer op die foto van die baie trappe, nie in die blog self nie.
Kameel
Nou toe nou…. dit het my nog nooit oorgekom nie. Dankie…. die raaisel is opgelos 😊
Hester Ley Nel
😄
Abrie Joubert
Jy is bepaal fiks in konteks, my fiksheid is besig om af te neem ek sal moet by kom. Ek het siek en gaan nie vanaand muur bal speel nie. Ek het nou eers besef hoekom mens so moeg as wanneer jy soek voel. My neus loop heeltys en sit vat baie energdie om hom op my gesig te hou
Hester Ley Nel
Haha 😄 grapjas. Dis hierdie weer wat mens die hele tyd laat sukkel met ‘n loopneus en ‘n kuggie. WAAR IS MY SOMER? Ek hoop jy voel gou beter.
Abrie Joubert
Baie fiks geloop agter my neus aan!
HesterLeyNel
😄
Lewies Mymer
Mooi fotos! hier op onse jare moet mens bedag wees daarop om nie te val nie. As ek nou moet val breek my gebeendere soos ‘n porseleinkoppie wat van die dreskas af val!
Hester Ley Nel
Dis waar, en ons herstel ook nie so vinnig nie. Ek probeer so versigtig as moontlik wees, maar het al so ‘n keer of wat geploeg – gelukkig meesal in die sand en eenkeer in ‘n bos brandnetels. Daai laaste een was omtrent ‘n affêre. Maar ai tog, ek wil so graag nog …
Sartenada
Awesome. I love hiking! Great post.
badfish
very cool shots…gotta love it when someone builds natural steps like that, eh
HesterLeyNel
Yes, and at my age one really appreciates these little comforts 😄