WPC Frame
These photos were taken outside the small town in which we lived in for twelve years. My mother, then already in her mid-90’s, loved it when we drove around the countryside over weekends, just taking in the scenery. On one very cold, but sunny winter morning, we happened upon these abandoned ruins. She insisted on getting out of the car to explore. As we walked around, she wondered aloud about the people who used to live in the old houses:
“Who walked across these thresholds? What did they see when they looked through the windows? Who planted those trees? Look at the dry grasses outside that window! If these houses could talk, we could ask them all kinds of questions about their history.”
Toortsie
Ja, as mure kon praat! Ek wens so ek weet meer van die huis waaron ek woon, virige eienaats, ens. Eintlik ken ek van die mense wat hier gewoon het, ek moet hul eintlik gaan vra!
HesterLeyNel
Ek glo vas dat elke inwoner van ‘n huis ‘n stukkie van hulleself, ‘n persoonlike stempel en emosies, agterlaat in die plek waar hulle gewoon het. Jy kan maar verf en breek en tuinmaak soos wat jy wil, die vorige bewoners se teenwoordigheid is altyd voelbaar. Dis goed, want ‘n huis weet wanneer mense lief is vir hom.
southamptonoldlady
I do love looking through abandoned buildings
https://southamptonoldlady.wordpress.com/2016/08/27/wpc-frame/
HesterLeyNel
I was just saying to someone, I believe that one is always aware of the emotions and the presence of previous residents. Don’t you agree? Thanks for looking in.
southamptonoldlady
Oh Yes places do have their ghosts
Jen
You can whisper to the walls. Hey what happened to you?
HesterLeyNel
And if they reply, even very softly, I will be shocked into another dimension hahaa 😀 Maybe it’s better that some things remain under covers.
Jen
Hahaha… Just in case you want answers. ..
vuurklip
Is dit so bedoel of is daar ‘n Freudian glipsie in die teks?
HesterLeyNel
Hahaa, dis die trane wat my verblind wanneer ek gaap! Die Slapelose Siel in my slaapkamer het deur die huis begin wandel drie-uur vanoggend en ek sukkel om my oë oop te hou. Dankie!
colinandray
I love to ponder about old very worn stone steps. Who walked up them? Where were they going and why? Let the imagination soar! Wonderful! 🙂
HesterLeyNel
Thank you. Our history is only ±350 years old and already there are so many memorial sites. It’s a good thing I don’t live in Rome, for instance, I’ll never get any work done.
colinandray
🙂
perdebytjie
Ek is mal oor murasies en kan net soos jou ma,ure mymer oor die mense wat daar gebly het.Fantastiese mooi foto’s,Hester!
HesterLeyNel
Dankie, man.
rondomtaliedraai
oooo ek hou ook van murasies
Jou dubble rame is baie skerp! Welgedaan
HesterLeyNel
Dankie 😀
Abrie Joubert
Kyk rugby 🏉 en dis rustyd teen Argentinië. Helaas Bokke as dit so aanhou gaan ons stadions in murasies verander. Het mos,oor die Boet Erasmus stadion geblog wat nou murasie is. Baie mooi fotos Hester.
HesterLeyNel
Ons het hier in die week iewers ‘n reeks artikels gelees oor voormalige Olimpiese stadions wat so vergaan het – baie geld in die water gegooi. Dis darem maar hartseer. Oor die rugby voel ek nooit juis òf harsteer ôf vreugdevol nie; ek verstaan daar geen snars van nie 😀 Dankie vir die inloer en die kompliment.
scrapydo2.wordpress.com
Pragtig sprekende fotos van tye wat lankal verby is. Jammer dat alles tot niet gegaan het en tog bied dit n geleentheid om terug te dink aan goeie tye.
HesterLeyNel
Is so, mens sal altyd wonder wat die storie agter die storie is. Dankie vir die kompliment.
scrapydo2.wordpress.com
Ja, sug… daardie storie wat mens nooit sal hoor nie!
aj vosse
Makes you wonder…
nowathome
hou sommer baie van die foto’s! So baie herhinderinge van wat daar was……
HesterLeyNel
Dankie!