… en die naweek is om. Geniet die week wat voorlê.
- Diver fishing Elysium Beach

Diver fishing Elysium Beach
Read Next →
… en die naweek is om. Geniet die week wat voorlê.
My blog posts, written in Afrikaans and English, represent the rantings and ravings, the joys and blessings of a 70-something retiree – Me.
perdebytjie
Pragtige foto’s en sjoe,die outjie werk hard vir sy kos!
Toortsie
Miskien, eendag, het ons ook meer naweek …
Pragtige foto’s
rondomtaliedraai
Mooi foto’s
Tannie Frannie
Kan my altyd so verkyk aan daardie duikertjies, hulle laat dit so maklik lyk!
HesterLeyNel
Dis kostelik as hy so onder die brander induik en as jy weer sien, kom die koppie weer aan die ander kant uit.
Sonel
Dis tog te oulik Hester en pragtige foto’s hoor. Ek sal versuip as ek soos hulle moet duik. 😀 ♥
HesterLeyNel
Jy’s reg en as ek nie versuip nie sal ek doodgaan van die honger – ek is nie ‘n goeie visserman nie.
aj vosse
Sommige van ons lê sommer maar net rond by die huis en niks doen nie!! 😉
HesterLeyNel
En ek werk my gaai af vir niks. My ma het my te eerlik grootgemaak; sy moes my geleer het om te steel en te lieg en te bedrieg, dan was ek nou ryk! En in die parlement 😀
aj vosse
Ja… dis waar my ma haar vout gemaak het! Dink net hoe lekker ons kon rond rits daar in die parlement 😉