My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

I don’t belong here

Vincint Cannady

This is exactly how I feel about my world today.

This rendition of the song is excellent. Enjoy.

Happy Hump Day.

Follow Dis Ekke

14 Comments

  1. Hester, daar is geen klank as ek probeer luister nie? Die video speel, maar geen klank. Is dit net ek?

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Una, hover net so ‘n paar sekondes oor die videobeeld en kyk dan in die onderste hoekie heel regs wys hy vir jou klankkontrole met ‘n kruisie by. Kliek op die icon en die klank sal aankom.

  2. Mooi mooi mooi
    Perfek vir vandag

  3. Goeie ouers, maar dit is mooi! Dit het nou hier begin sous, so ek gaan my oorfone opsit en weer luister. Mag jou dag net beter raak, Hester.

  4. Maak my dag!

  5. sjoe… dis pragtig!!!

  6. Excellent! Excellent! Excellent! Love it!. Thanks for sharing it Hester. 🙂

  7. Inderdaad baie mooi. Maar ek sou dink (siende dat ek die algemene kennis beker op laerskool gewen het 🙂 ) dat ek behoort te weet wat Hump day beteken. my 50 jaar geneem om van die term te hoor en van nou af sal Woensdae bulte hê