My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Friday frivolities on a rainy day

How does one occupy a sluggish end-of-the-week (“TGIF”) mind on a rainy day? Well, what I did was to lie down on my bed to stare at the dismal weather scene outside my bedroom window, until I saw this little visitor clinging to the window pane. I watched his antics for a while and then reached for the camera.

Soon I was contorting my weary old bones and muscles into unthinkable positions in order to get a clear shot. Kneeling on my bed with a stiff knee was not an option; neither was lying on my stomach trying to lift my equally stiff neck into an upright position. I tried crouching next to my bed on the floor, but my arms refused to stretch to the necessary height.

My next and only remaining option was to yell for my daughter. At least I can report that there is nothing wrong with my vocal cords. She got it just right with her Nikon Coolpix L840. Oh, to be that young and agile again.

Once I saw the image in my viewer, I realised that a little slimy snail on my window pane may not interest anybody besides myself, but then I started to play around with the image. From the original photograph, I cropped and resized the three images below, without any additional editing.

I am very happy with the end result and my rainy Friday frivolities put the smile back on my face.

Small things …


Follow Dis Ekke

27 Comments

  1. Mens sou nou dink, dat jy ten minste 80 jaar oud moet wees. Mooi fotos.

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      80? Ek voel party dae so 😄 Dankie Dankie, ek hou daarvan om met kameras en fotos rond te speel, maar woorde is eintlik my ding. As ek ‘n mooi prentjie gemaak het, kom daar sommer ‘n storie saam.

  2. Ek is ook oppad na die ‘stywer’ jare toe. Hier het ek ń stryd met kussings, het dit goed gedink om myne by die huis te los. Fout. Die nek is in ń spasma. Jou fotos het werklik mooi uitgekom. Gaan nou op my balkon sit en ook iets so probeer afneem.

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Ek ken daai stywe nek, maar myne is nie van slaap nie. Ek sit mos en werk met my voete op my lessenaar en draai my nek 180 grade om beide my eie en en my dogter se skerms te sien.

  3. Ooo, klink dit nie bekend nie. My robleem is as ek eenmaal in n posisie is kom ek nie sommer maklik daaruit om verder te beweeg nie.(dis nou met n kamera in die hand) Interessante patrone wat jy uit niks opgetower het.

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Dis nou net die ding – ek moet liewer beweeg, want as ek eers gesit of gelê het, moet ek eers weer my spiere in posisie ruk. Dankie, ek is verbaas oor die kwaliteit wat die klein mik en druk kamera kan optower. Tegnologie is wonderlik.

      • Ek bly ook liewer aan die beweeg dan om te gaan sit. Dit was nog altyd my probleem: kannie gaan sit om rustig te raak nie. Moet aan die gang bly. Sal bv die twee ure by naskool gladniesit nie. bly beweeg.
        Ek stem saam met die tegnologie wat te wonderlik is.

  4. Mooi moderne k7ns

  5. Mooie foto’s!

    Bewonderende groet,

  6. Ek skryf ‘n vinnige stukkie oor my soepel lyf van weleer…. kom lees by jou en hier skryf jy ook oor jou lyf 😊 Jou laaste drie fotos het ek nou van alle kante bekyk…. maar sien nie die slak nie.miskien is die images te klein op my foon. Bly die slak het jou dag opgevrolik 😀

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Die slak is die heel eerste foto wat bo die blog is (voor die woorde). My tema sit die featured image daar in. Dit werk reg op my klein Samsung, so jy behoort hom te kan sien.

      • Ek sien duidelik die slak in eerste foto…. maar omdat jy sê jy het die foto gecrop soek ek hom toe in die laaste drie fotos 😀😀😀 Ag Hester, partykeer dink ek ek moet my uit die samelewing onttrek… stoepitgeit, verstaan… stoepitgeit 😕

  7. Oh, It all began with just one little snail… 😕

  8. Intersessante fotos!

  9. Mooi foto’s

  10. Hester ek kan omtrent 10 stories oor my vakanie skryf, 2 oor verskillende fietsry eskapades. Dit amper geklink of jy my beskryf met die 2de een en die pyne saam. Maar ek gaan nog daaroor skryf. Glo my die eerste eskapade sou ek nie kon uitding nie – ek is nie kreatief genoeg nie, sal nog daaroor skryf.

  11. En terloops ek haak vas met die misdaad maar sal gebeur

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Nou toe, roer jou litte! Ons wag vir die slang se kop om te beweeg sodat die res van die lyf ook kan begin saam seil.