My vreugdes en frustrasies

Dis Ekke

Secret railway line – nature reclaims what we abandoned

Purple flower growing between the railway tracks

We discovered this ‘secret railway line’ yesterday during our daily walk and this morning we followed the same route, taking a camera. In reality, the line is no secret; train services have been out of action for little more than two months now and the tracks were not serviced during this time.

Unexpected storms and heavy rains caused huge damages to the railway lines, hence all transport services were suspended. These days the train is only used for the transport of stone and gravel from the quarry and crusher plant a few kilometers further down the coast. For this period that the train has been out of action, all materials have been transported via road.

We have since been informed by persons in the know, that this time the tracks will not be re-opened. Instead, a new railway line is being laid deeper into the interior, to service the rural areas as well. The old tracks will be removed and the land sold off for development.

Since we moved to this area in April this year, we have explored a huge area around our town and beach and we do hike along the railway tracks for short stretches from time to time, especially when the rivers are spilling their water into the ocean after heavy rains. We noticed that the tracks were getting a little rusty, but thought nothing of it. The line has been laid parallel with and very close to the coastline, and rust is a common problem here.

Yesterday, we decided to follow the tracks to the neighboring coastal town, to visit their beach. Hiking along the tracks is a shortcut and therefore a faster route. To our surprise, we soon noticed that the coastal growth has made excellent progress in its quest to cover the tracks, over the past two months. Mother Nature has made great strides in reclaiming the land that has been abandoned. We had to abandon our endeavor to walk to the next town and followed a bush path down to the beach to return home.

Below are some of the pictures we captured this morning.

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

49 Comments

  1. Sjoe dis mooi foto’s… welgedaan!

  2. Once again Mother Nature works her magic!

  3. Anonymous

    Dankie tog dat moeder natuur terugvat wat hare was. Kyk net hoe oragtig kleur sy die omgewing in!

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Dit is besonders nè? Ek gaan later in die week nog fotos plaas van die bospaadjie af strand toe en die strand self. Dis weer tyd om julle mal te maak met my seefotos 😊

  4. Disused railway lines can make wonderful walks. We have a Trans-Canada Trail here of which a good part of it is on old railway routes (tracks were pulled up to provide trail maintenance etc.)

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      I certainly hope our local government will use this opportunity to upgrade our beach fronts. The South Coast has always been a very popular holiday destination, but has fallen on hard times and the necessary infrastructure passed in decrepitude. This is such a magnificent area and it deserves being cared for.

  5. gorgeous flowers!

  6. Ai, ek onthou daardie treinspoor uit my kleintyd uit, toe die treine met die suikerrietvragte hier en daar ‘n paar stukkies riet laat val het wat mens vakansies kon optel en loop en kou…

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Ja, deesdae word alle suikkerriet vervoer met sulke groot trokke wat toegemaak is met draad en baie van die suikerriet val af op die pad. Ons sien nog steeds kinders langs pad wat loop en kou aan die groen riete.

  7. These photographs are outstanding! The beauty of the flowers in contrast with the rusty remains of the railway lines. You have made my heart sing!

  8. So vat die natuur terug! Pragtige foto’s,Hester.Daardie spoorlyn was nog altyd vir my so op die verkeerde plek.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Jy’s reg, maar voorheen was die prioriteite anders. Dit was ook ‘n lyn vir ‘n passasierstrein – ‘n gewilde vakansie tydsverdryf. So is dit nou maar, met vooruitgang word sommige dinge uitgediend en moet plek maak vir vernuwing.

  9. Net 2 maande, sê jy? Pragtige foto’s.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Net twee maande. Die plantegroei hier is welig en amper oorweldigend. Die munisipale werkers is voortdurend besig om die bosse en bome terug te snoei. Hulle werk in groot spanne en jy hoor elke dag die randsnyers en bandsae.

  10. Waar’s dit?

  11. Baie mooi fotos, pragtige blomme so in die ysterruines.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Dankie. Dit was so lekker om van bos tot bos te loop en kyk watter pragtige blomme daar groei. Bietjie gevaarlik ook (twee vrouens teen die elemente) en ons moes vinnig speel met die kameras. Ek is tog bly ons het die moeite gedoen.

      • Ek geniet dit ook om op die uitkyk te wees vir die klein goetertjies en mooi teksture.

        • Comment by post author

          Hester Ley Nel

          Het jy nie onlangs ‘n fotografie-kursus gedoen nie of ly ek nou aan my verbeelding?

        • Ja, dit was sommer net ‘n soort leer jou kamera ken. Was ‘n verjaarsdaggeskenk van my vrou. Bietjie van ‘n rip off gewees, min inligting vir baie geld.

        • Comment by post author

          Hester Ley Nel

          Ek is bevrees dat my kamerakennis net strek tot by mik-en-druk. Ek het so ‘n bietjie op die internet geloer oor wat fotograwe te sê het oor komposisie, beligting en wat nog, maar vir my werk die spontane, onbeplande foto nog die beste.

        • Dit hang baie af van wat die oog sien.,ek soek na klein goetertjies, veral teksture, boombas, ligene, ens. en grafiese vorms, strak lyne . Ek gebruik ook die Zoom funksie baie en wil graag skerpheid in die verte kry, byv landskappe. Dis een van die redes hoekom ek die kursus gedoen het. ‘n Foto wat ek aan Die Burger gestuur het is Saterdag geplaas! Dis nou nie juis baie besonders nie want daar word elke week lesersfotos geplaas, maar ek is nogtans in my noppies!

        • Comment by post author

          Hester Ley Nel

          Wow, good for you! Dis lekker om sukses te behaal met jou stokperdjie. Een van die fotograwe wat ek volg het onlangs so ‘n informele kursus aangebied op sy blog en die mense het hulle fotos geplaas vir evaluasie en kritiek. Ek het nou sy naam vergeet, maar sal ‘n bietjie rondkrap en vir jou deurstuur.

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Die fotograaf waarvan ek jou vertel wie se blog ek volg? – ek het so pas sy naam opgespoor https://rkarkera.wordpress.com. Hy gee vreeslike oulike tips en lewer kritiek op jou fotos as jy dit vir hom plaas.

  12. Ek probeer weer.

  13. moeder Natuur is ook in op die geheim. Sy maak maar voorbrand. Niks in hierdie ou landjie van ons word in stand gehou nie. Bou maar nuwes. Pragtige fotos.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Dankie. Jip, ek is jammer om dit te sê, maar die Suidkus alleen se verval is elke dag meer duidelik. Die res van die land lyk niks beter nie.

  14. Dis nou net te mooi!!! Ek neem aan die weer het bietjie gedraai dat jy nou blomme pleks van “tenks?” skiet.
    My vriendin wat in julle omgewing bly stres oor die weer. Hulle bly in ‘n woonstel…. en hulle kinders, en kleinkinders, kom van oorsee kuier. Hulle gaan 20 mense wees oor die kersweek. Jy sal van kuiermense verstaan.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Ja dit lyk asof dit ‘n nat en winderige kersfees gaan hê, maar die temperature styg so nou en dan. Ek gee nie soveel om vir wind of reën nie – jy sal sien dat baie van die blommetjies op die fotos nog reëndruppels op het. Ons reën gereeld nat. Dis koue waaroor ek ween en tande kners.

  15. Hoop hierdie keer werk my kommentaar finaal reg.☺

  16. Baie mooi ek het nogal soorgelyke foto naby Wildernis geneem wwar die plante sie spoor heeltemal oorgeneem het.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Ek wonder of hulle regtig die spore hier gaan optel. Dit gaan baie werk wees, maar hulle wil glo die oop land verkoop, hoewel ek nie weet wie deesdae nog hier aan die Suidkus wil koop nie.

    • Comment by post author

      Hester Ley Nel

      Ek het besluit om volgende jaar die Weekly Photo Challenge te laat vaar en ‘n paar ander moontlikhede te ondersoek. Toe kom ek op ‘n oulike uitdaging af (net 10 dae) Incredible Blogger Marathon Challenge (IBMC). Jy moet gaan kyk of jy dalk belangstel. Ek het solank begin voorberei en die poste geskeduleer van 1 Januarie af, maar dis wraggies ‘n kopbreker hierdie.