Being amateur photographers, my daughter and I normally use idiot-proof digital cameras to click whatever catches our attention. For this challenge, we decided to experiment with an older camera handed down by a family member.
This morning at the beach we were playing around with the Canon EOS 350D DIGITAL EFS 18-55mm camera. Our experiments with the various lenses and settings were not very successful, but no matter – we found something else of interest.
An Egyptian Goose was swimming and playing in the Umhlangankulu River estuary, while its mate was pacing the high sandy riverbank. It seemed unsure of its ability (or welcome) to fly down and join in the fun.
After a while, it mastered its fears and went for a flying leap over the edge. But look at the graffiti on the wall to the left (BELIEVE!); it left us in stitches.
WPC Experimental
travel460
Kyk nou net hoe oulik is julle twee! So met die graffiti in die agtergrond…Eintlik ñ stunning foto, Hester. Ook die ander paar.
HesterLeyNel
Ja, hulle het nie sleg uitgekom nie, maar die Canon was natuurlik “state of the art” op sy dae en neem nog steeds goeie fotos. Dis net dat ons bietjie gemakliker is met die mik-en-druk tipe.
Anne
Priceless!
HesterLeyNel
😄 Thank you
scrapydo2.wordpress.com
Lovely photos. I like the last photo with the two geese just touching the water. n Beter kamera maak nogal n verskil as mens tyd vat om te fokus.
Lewies Mymer
Lekker om soo op-oog te loop met ‘n kamera en al die onverwagse vondse te snap. Ek hou van die kolganse, windgat gevogeltes!
Lewies Mymer
Ag ffffff,,,, dit moes oop-oog wees. Nou klink dit soos ‘n gehakkel!
HesterLeyNel
Jy’t darem nie gesê op-og nie, haha. Ons was net verbaas dat die fotos wel so mooi uitgekom het. Die Canon neem pragtige nabyskote, maar om dit so deur die lug te swaai (dis nie so lig soos die hedendaagse kameras nie) en dan op die regte oomblik te kiek, wil gedoen wees. Ek dink my dogter was self verbaas oor hierdie “gelukkie”.
HesterLeyNel
Hulle is kostelik. Hulle lyk altyd so waardig, maar kan ook ‘n lekker straatgeveg opsit in die paartyd.
Lewies Mymer
Tot groot ontsteltenis van ons honde!
HesterLeyNel
My hond is baie versigtig vir enige voël – kwikstertjie ook. Die papbroek!
Kameel
Dit gee ‘n nuwe betekenis aan “believe in yourself.” Canon was in sy tyd bobaas!!! Hy was net vir my te swaar as jy van vroegoggend tot laataand met hom moet staan en troufotos neem. Ek hou veral van daardie laaste foto!!!
HesterLeyNel
Ons gebruik dit vir nabyskote en op ‘n driepoot, maar wil ook nie regtig daarmee op die strand rondloop nie. Ons het twee Nikon Coolpix (L110 en L840) wat darem heelwat ligter en kleiner is – makliker om onder jou baadjie of swemhanddoek weg te steek.
Abrie Joubert
Ek hou ook die meeste van die laaste foto in fotografie konteks maar die eerste foto en gepaste byskrif spreek boekdele 🙂
HesterLeyNel
Dankie Abrie. Ons het agterna ‘n hele klompie mooi fotos van hulle geneem, want dit is mos paartyd en ‘n paar mannetjies het so ‘n bietjie skouer geskuur oor een wyfietjie.
Anne J.
What a wonderful coincidence! I love it! Fantastic catch there!
HesterLeyNel
Thank you Anne 😊