The most captivating examples of layering are found in nature.
In all things of nature there is something of the marvelous. Aristotle
- Flower captured in Mauritius Sir Seewoosagur Ramgoolam Botanic Garden
- Mushrooms on a tree stump at Oribi Gorge, KwaZulu-Natal, South Africa
- In a rockpool at Mtwalume Beach, KwaZulu-Natal, South Africa
- Water lily in Mauritius Sir Seewoosagur Ramgoolam Botanic Garden
- Mauritius – Coloured Sands – Chamarel
- Sunset at Mauritius Club Med La Pointe aux Canonniers
WPC Layered
travel460
Jy het goeie fotos uitgesoek om die opskrif te ‘onderstreep.’
HesterLeyNel
Dankie Una 🙂
Anne
Wonderlike fotos!
HesterLeyNel
Dankie Anne 🙂
Blog Andrew
What I love about your wildlife and landscape photographs Hester is they are so different when compared to our nature in the UK, yours ALWAYS give me the impression of looking into a different world, Africa! And I honestly would love to see the coloured sands.
HesterLeyNel
Thank you Andrew 🙂
Kameel
Ek het nog nooit eers ‘n foto van daardie gekleurde sand gesien nie. Dis nou totdat jy dié foto opgesit het.
HesterLeyNel
Dis nogal ‘n belewenis. Toeriste mag nie oor die sand loop nie, maar ons kon wel daaraan voel en dis kliphard (net soos met die Rooi Woestyn by Port Edward waaroor ek al geskryf het). Ons het ‘n hele beskrywing gekry van die chemiese prosesse wat die verskynsel veroorsaak, maar dit het lankal uit my oorvol kop uitgewaai. Al wat ek weet, is dat dit baie mooi is.
Hier "blok" Ek!
Wow dit is rerig mooi…
HesterLeyNel
Dankie Elanè 🙂
Photography Journal Blog
Nice gallery, but I really like that first photo.
HesterLeyNel
Thank you, that one is also my favorite.
rondomtaliedraai
Wow lekker gee jy vir my nou ‘n plan
HesterLeyNel
Pleased to be of service Ma’am! 😀
scrapydo2.wordpress.com
Baie mooi voorbeelde van lae. Die rooi blom het darem maar n gewigtige naam, geen wonder die plant gee sulke trosse blomme nie, ha ha. Dit is soos Blog Andrew sê die natuur en omgewing verskil baie in vergelyking met soos hy UK en NZ.
HesterLeyNel
Ja, dis ‘n feit. Dis asof al ons plante growwer en van meer geharde natuur is.
scrapydo2.wordpress.com
Eintlik alles is asof dit meer gehard is daar.
Lewies Mymer
Mooi fotos–ek hou van die rotspoel een met die vissie wat so goed gekamoefleer is.
HesterLeyNel
Dankie 🙂 Ek het nogal gewonder of iemand die vissie spesifiek sou raaksien.
Abrie Joubert
Het ek iets gemis Hester? vertel my meer van jou Mauritious belewenis!
HesterLeyNel
Ek sal jou twee dinge vertel. (Een) die fotos kom uit my argiewe – ons was in 2010 in Maritius en (twee) ek wil asseblief nooit weer soontoe gaan nie. Die land is mooierig (Suid-Afrika is mooier), die see is okei (ek verkies die Suidkus) die mense is suur en ongeskik, die verkeer is horriferend. Club Med is natuurlik skitterend – in enige land.
Abrie Joubert
Ek het pas my bespreking kanselleer😀
Gerda
Prachtige foto’s, heel veel sfeer zit erin.
HesterLeyNel
Dankie Gerda 🙂