In die tuin
Op die strand
Ninja krap
Share this:
- Click to share on Twitter (Opens in new window)
- Click to share on Facebook (Opens in new window)
- Click to share on Pinterest (Opens in new window)
- Click to share on WhatsApp (Opens in new window)
- Click to print (Opens in new window)
- Click to share on LinkedIn (Opens in new window)
- Click to share on Reddit (Opens in new window)
- Click to share on Tumblr (Opens in new window)
- Click to email a link to a friend (Opens in new window)
travel460
Kyk, hierdie is nou ‘mooi’ krappe. Mooi van lelikgeid. So vreeslik interessant geskape, ek dink die Here het self geglimlaag oor hierdie maaksel van Hom.
HesterLeyNel
Ons is gek oor hulle, veral omdat hulle sulke goeie fotomodelle is. Dis tog te oulik wanneer hulle so gereed maak om hulself te verdedig.
Abrie Joubert
Darem bly jy het nie foto van jou man geplaas en gese: by die huis!
HesterLeyNel
Nee wat, ons twee krap sommer so met die verbyloop in die gang en teen die tyd wat ons weer terug is in die sitkamer, het ons vergeet waaroor die krapperigheid gegaan het. Ouderdom het sy voordele.
Rob Alberts
Leuke fotoserie
Zonnige groet,
HesterLeyNel
😀 Dankie Rob, ek is bly jy hou van ons fotomodelle.
rondomtaliedraai
Pragtige foto’s
HesterLeyNel
Dankie Tina
Holistic Wayfarer
My 10-yr-old enjoyed the shots.
HesterLeyNel
Thank you! 😀
shadowwhisper
Ag hulle is te kostelik. Laat my dink aan Hammanskrall toe ek saam met die krappe geswem het in die Pienaarsrivier. Ek is mal oor krappe.
HesterLeyNel
Uhmmm, ek dink hulle is oulik, maar hulle moet liewer nie die golwe saam met my ry nie. ‘n Paar van hierdie ouens knyp nogal seer.
shadowwhisper
Hulle doen, maar miskien omdat ek ‘n gesonde versigtige respek vir hulle het het hulle my nog nooit skade aan gedoen nie…. of ek is ‘n gelukkige blik…stem
HesterLeyNel
😀
Photography Journal Blog
I love these!
HesterLeyNel
Thank you, they are very amusing 🙂