- Driftwood on Ifafa Beach
- Driftwood Ifafa Beach
- Driftwood on Ifafa Beach
- Driftwood on Elysium Beach
- Driftwood in Mtwalume River mouth Elysium Beach
- Driftwood Ifafa Beach
- Driftwood on Elysium Beach
- Driftwood on Ifafa Beach, KwaZulu-Natal, RSA
- Driftwood Ifafa Beach
- Driftwood on Mtwalume Beach
- Driftwood on Hibberdene Beach,
- Driftwood on Elysium Beach, KwaZulu-Natal, RSA
These are some of the pictures of driftwood washed out on the Southcoast of KwaZulu-Natal, South Africa, which we captured during the last two years and six months since we moved here.
WPC Collage
woestynkind
Dit is beeldskoon mooi. Ek wil altyd huis toe vat. Maar dit lyk perfek net waar dit is.
HesterLeyNel
Dit sal swaardra wees 😀 Party van die stompe is enorm groot en ‘n mens staan verstom oor die krag van die water wat dit op die strand uitstoot.
woestynkind
Awsome. Soos al die gladde ronde klippies wat my so bekoor.
HesterLeyNel
En die skulpe. Man, ek bly verlief op die see en alles wat hy oplewer. Veral vis!
woestynkind
Ek stem. Mooiste geheime plek
travel460
Dryfhout lyk altyd asof daar ń storie verbonde aan is. ń ‘Was’ en ń ‘is’. Gister en nou. Julle fotos is pragtig.
HesterLeyNel
Dis nou die waarheid. Daar is ook die toekoms – wanneer gaan die see hom optel en op ‘n ander plek neergooi? Dankie vir die kompliment.
Eveline Lenderink
Dit is eigenlijk te mooi om te laten liggen. Het zijn kunstwerken op zich.
HesterLeyNel
Dit is, maar daar in die natuur verskaf hulle plesier aan baie vakansiegangers. Dis deel van die skoonheid van ons strande.
Anuscka
Prachtige foto’s van kunstwerken van de natuur! Ik zou het ook het liefst altijd mee willen nemen, maar de complete boomstronken zijn door ons nietige mensjes niet te verplaatsen…
HesterLeyNel
Dis ook maar goed, want hulle hoort daar in die natuur waar almal hulle kan geniet. Dit gebeur soms dat mense hulle probeer verskuif of selfs vuur maak met hulle op die strand, maar gelukkig word daar streng beheer oor uitgeoefen.
Tannie Frannie
Die dryfhoutmeisie heelbo regs laat my verlang na die seebries…hoe graag sou ekself so wou staan!
HesterLeyNel
Dis nogal ‘n mooie ja. Ek dink dit het ‘n hele paar toeriste laat sweet om haar so regop neer te sit. Ek is bly om weer van jou te hoor Frannie; ek het al gewonder hoe dit gaan.
Tannie Frannie
En om haar so stewig te plant! Dit gaan wonderlik goed hier, dankie Hester – jy laat my besef dat ek daaroor behoort te blog!
HesterLeyNel
Jy behoort, ja, ek was al bekommerd. Ek is baie bly as dit goed gaan daar. En met Ouma se verlangende hart?
Tannie Frannie
Ouma kry af en toe video’s waarin Gabby vir haar stories vertel. Dit help so ‘n bietjie…
HesterLeyNel
Oulik van mamma en pappa om daaraan te dink.
shadowwhisper
Wow. Beautiful
HesterLeyNel
Dankie 🙂