To provide the best experiences, we use technologies like cookies to store and/or access device information. Consenting to these technologies will allow us to process data such as browsing behavior or unique IDs on this site. Not consenting or withdrawing consent, may adversely affect certain features and functions.
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes.
The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.
Aspaai
Pragtig!! Foto 5,6 en definitief 7 lyk idilies….
HesterLeyNel
Dankie. Daardie drie fotos is toevallig oor ‘n periode van ses jaar in drie verskillende landstreke afgeneem. Ek het bietjie in my argiewe gaan kuier.
Aspaai
Sou nooit kon raai nie…
kethuprofumo
Amazing shots,dear Hester! Especially the one with bird letters. How intelligent they are in the South Africa.
HesterLeyNel
π
travel460
Die laaste foto, Hester, wat Γ± “beaut” het iemand daar afgeneem! Ek wil beslis weet wie die ontspanne model is…so natuurlik… Jou fotos is weereens pragtig. Elkeen net op die regte oomblik geneem. Is jy die fotograaf, of meisiekind?
HesterLeyNel
Die laaste foto is deur my dogter geneem (dis ek op die bankie) in 2014 in die Suikerbosrand Natuurreservaat in die Vaal Driehoek. Dit was een van my ma se gunstelingplekke waarheen ons haar naweke geneem het om ‘n bietjie saam met ons gesin te ontspan. Ons fotos is ‘n mengsel geneem deur myself, my dogter en my seun wat alles op een eksterne hardeskyf gebΓͺre word en ek gebruik (misbruik) hulle almal in my blogs.
travel460
Ek weet die model op die bankie is jy. Daarom my opmerking. Julle is drie kranige fotograwe.
HesterLeyNel
Dankie. Ek word nou deesdae lui vir die kamera om my nek en spring net in as die ander twee fotograwe nie beskikbaar is nie.
zeckrombryan
Wow… superb photographic skills, you managed to freeze all of those within the frame of second, all of the beauty of Mother Nature captured in a single shot by your deft skills. Hope to see more from you. Have hope, write on!
Toortsie
Fotograaf is jy beslis!
HesterLeyNel
O dankie en ek is ‘n goeie model ook! Dis ek wat daar op die bankie “rus” nadat ons ‘n paar kilometer geloop het.
nowathome
Almal pragtige foto’s Hester!
HesterLeyNel
Dankie Aletta π
Anne
Fantastiese fotos!
HesterLeyNel
Baie dankie π
rondomtaliedraai
Sjoe mooi… weer ‘n moeilike onderwerp
HesterLeyNel
Ja, hulle raak nou regtig abstrak en my paar boerepote staan plat op die aarde.
rondomtaliedraai
Heheheheh … met jou kop in die wolke?
Abrie Joubert
Die sandkasteel (eks sandkasteel in wording) is my gunsteling. Maar alamal baie mooi fotos en die laaste ‘n baie mooi aktiwiteit! Ek sien jy het jou tema verander. Dit varser, mooier en meer georden
HesterLeyNel
Dankie Abrie. Ja, die tema is nogal maklik om mee te werk ook en georden soos jy sΓͺ – dit moet Harry Potter se invloed wees (dis die Rowling tema :D). Ek het bietjie moeg geraak vir die oue.
Kameel
Dit is sulke mooi fotos en maak ‘n mens lus vir vakansie….. veral daardie een waar jy so lekker op die bank lΓͺ. π
HesterLeyNel
Daardie een is geneem (2014 dink ek) in Gauteng. Baie mooi natuurreservaat en gewilde braai- en piekniek-area oor naweke. Ek is lief vir daguitstappies; ‘n lang vakansie maak my kriewelrig. Ek en my dogter het tot onlangs so eenkeer ‘n jaar ‘n weeklange toer onderneem, maar nou is hier soveel te doen rondom ons dat ek gelukkig nie ver hoef te reis nie π
trommeltjies
Julle mag maar fotos neem – pragtig
HesterLeyNel
Dankie π