ORDER: The state in which people behave properly, follow rules or laws, and respect authority (Merriam-Webster).
In our garden of long ago, this cocky little Pin-tailed Whydah which we named the “Sheriff”, used to keep good order at mealtimes. With his long tail feathers fully extended in the upright position, he kept his “underlings” at a respectful distance while he ate his fill. Only once he left the dinner table, were the other feathered garden residents at liberty to join in the feast.
WPC Order
travel460
Die natuur is in een woord net te “stunning” Hester! Dis die drie wonderlikste fotos om die opskrif uit te beeld. Well done!
HesterLeyNel
Dankie Una. Dis vandag so koud hier dat ek sommer terugverlang het na somer in my tuin daar in Gauteng.
Eveline Lenderink
Ongelooflijk wat een staart! Hoe ka hij er mee vliegen zou je zeggen.
HesterLeyNel
Dit moet seker maar moeilik wees, veral as die wind waai, want hy is ‘n klein voëltjie. 😀
rondomtaliedraai
Aha weer ‘n spesiale inskrywing
HesterLeyNel
‘n Taamlike desperate een, haha. Ek het ‘n vrot verkoue en wil net my kop toetrek onder my bêrsie.
rondomtaliedraai
Ag ek is jammer om dit te hoor. Gelukkig is dit naweek Jy mag maar jou kop toetrek
perdebytjie
Dis ‘n ware parmant en veelwywer….laat my dink aan iemand😂
HesterLeyNel
Dis niemand wat ons persoonlik ken nie, of hoe? 😀 Ek het gister nogal aan jou gedink toe ek die fotos opgelaai het. Ons het verlede jaar oor hulle gesels na aanleiding van een van jou blogs en ek het hierdie fotos vir jou gewys.
perdebytjie
Ja dis reg…ek het ‘n foto van ‘n pylstertrooibekkie geplaas,toe het jy gedink dis dieselfde as die koningrooibekkie op jou foto…die twee lyk so baie na mekaar.
Gelukig ken ons hom nie persoonlik nie,maar hy is ‘n veelwywer en verdeel ons geldjies op ‘n parmantige manier aan sy tjomme….Z 😜😂
diyingmachine
Love their colors…the bright oranges and reds 🙂
HesterLeyNel
Yes, they are delightful. Thank you for dropping by and commenting. 🙂
Aspaai
Pragtige fotos en ń mooi les wat ek inderdaad sal onthou. Ek verlang nou ook sommer na Gauteng, die dae toe ons nog ń groen grasperk gehad het….
HesterLeyNel
Jip, grasperke en ‘n groot tuin was ‘n lekkerte in Gauteng, maar dis ook baie werk.
Hier "blok" Elanè
Beeldskoon Hester!
HesterLeyNel
Dankie 🙂
aj vosse
Tipies, die mansmens hou die hele plek onder beheer… maar, sodra hy sy rug draai ontaard dinge… sleg! Wha ha HAAA!! 😈
HesterLeyNel
Tsk, tsk, mans word so maklik om die bos gelei, geen wonder hulle glo hulle is in beheer nie …
aj vosse
Ja ja… ons laat julle regeer, met ons toestemming! 😉
HesterLeyNel
Presies net so!
trommeltjies
Daardie koningin rooibekkie is die spreekwoirdelike ” klein botteltjie met die groot gif”. Waar hy inkom regeer hy al wat voel is ek gryp vir homself die heel beste.
HesterLeyNel
Hy was ‘n regte kaartmannetjie en het sommer by ons skuifdeure kom aankondig wanneer dit volgens hom etenstyd is. Hy is een van ons mooiste herinneringe.
Tokeloshe
Sjoe, dis pragtig! Ek ken glad nie die voëls nie. Dit neem seker ‘n lang tyd om soveel voëls te lok.
HesterLeyNel
Nee, hulle kom redelik gou agter waar daar kos gegee word. Die meeste van hulle het nie in ons bome nes gemaak nie, maar in die rietbos by die bure langsaan. Hulle het net elke dag die restaurant kom besoek 😀
Abrie Joubert
Captain O my Captain
HesterLeyNel
Haha. Dinamiet kom in klein pakkies, het ons altyd gesê.