Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Earth: Bleak Earth

WPC Earth

Namaqualand (25.08.2010)

Follow Dis Ekke

24 Comments

  1. Nice picture…

  2. Hierdie foto spreek boekdele

  3. Die haai vlakte.

  4. Dié aarde is dor en leeg, dis die gedagte wat by my opkom.

    • Dis nogal die prentjie wat meeste mense onmiddellik opval. Die foto is geneem in 2010, ‘n baie swak reënjaar. Ek wat nou daar grootgeword het, weet dat hierdie so ‘n dankbare aarde is. Wanneer ‘n paar druppels reën val, spring daar oornag ‘n groenigheide en veldblomme uit die stof uit op. Hier word ook met skape en/of bokke geboer, vandaar die krip by die windpomp.

  5. Strak leegtes bied my dieselfde skoonheid as wat groen/goue grasvelde besit – of enige ander landskap, in daardie geval. ‘n Wandeling in enige rigting bring my ‘n prentjie-mooi ondervinding en het my nog nooit teleurgestel nie. Pragtige foto! 🙂

    • Baie dankie. Ek het in Namakwaland grootgeword en dit bly vir my ‘n mooi wêreld, in droogte of in goeie reënjare, maak nie saak nie.

  6. Joe,mooi foto,Hester…laat my verlang na my ouma en oupa op die plaas!

  7. Beautiful shot!!!

  8. Aangrypende foto

  9. Sjoe – kan jy glo dat so ‘n kaal foto so baie kan vertel. Pragtig.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: