WPC Wish
How I want, how I want to deserve you.
And if I could be granted a wish,
I’d shine in your eye like a jewel-Bette Midler – To Deserve You
Read Next →
WPC Wish
How I want, how I want to deserve you.
And if I could be granted a wish,
I’d shine in your eye like a jewel-Bette Midler – To Deserve You
My blog posts, written in Afrikaans and English, represent the rantings and ravings, the joys and blessings of a 70-something retiree β Me.
travel460
Allermooiste sonsopkoms!
HesterLeyNel
Dankie. Dit was nogal ja, veral na twee dae van donderstorms en stortreΓ«n. Ek het amper die son gesoen toe hy opkom. π
Tanja
nice:) #wpc
HesterLeyNel
Thank you π
Abrie Joubert
Nie seker of ek Bette Midler in my oog wil laat skyn nie, maar kom ons laat ons blogs skyn soos juwele – en jy doen
HesterLeyNel
Haha, skerp. Dankie, ek mis die dae toe ons nog tyd gehad het om lank te kuier op elke blog. Ek is bly dat jy nou weer meer dikwels hier opduik.
rondomtaliedraai
Pragtige foto
HesterLeyNel
Selfoon nogal. Dankie.
rondomtaliedraai
Mens kan nie meer selfoon kameras miskyk nie
HesterLeyNel
Ek gebruik myne nogal dikwels en ek het sommer ‘n cheapie-foon, want op die afgeleΓ« strande wil jy nie met ‘n duur foon of kamera rondhang nie.
rondomtaliedraai
Lekker slim en mens kan ook nie daarsonder nie
scrapydo2.wordpress.com
Ek wens….. sulke maklike woorde. Dink ek nou aan A G Visser se 40 dae en 40 nagte gereΓ«n ….. vraag word gevra “Was die boere toe tevrede?” Ons wens tog altyd iets anders!
Dis n pragtige foto. Kan glo dit was n oplugting na die swaar weer en reΓ«n. Ek lees dat dit tot goed gereΓ«n het in die noorde ook- Tolwe, All days en Polokwane waar my hart se punt steeds trek.
HesterLeyNel
Ja, dis nog net die Kaap en die binnelandse damme wat sukkel met droogte.
scrapydo2.wordpress.com
Dis goeie nuus! Droogte is maar nie lekker nie. Hier het die hemelsluise oopgebars. In Auckland(vΓͺr van my af) was dit so erg dat die slik in die opgaardamme ingevloei het. Nou is dit weer n lang proses om weer gesonde drinkwater te kry. Waterbesparing is aan die gang en mense moet drinkwater kook.
HesterLeyNel
O genade. Ek dog die waterkokery gebeur net hier in KZN! π
scrapydo2.wordpress.com
Ha ha, ouens hier is nie juis ingenome met die idee nie. Hul mag ook net(moet probeer) n bietjie water vir ander gebruike gebruik bv toilet net 2x per dag trek! Wat dink jy daarvan?
HesterLeyNel
Wel, daar na Margate se kant toe was daar al sulke onderbrekings dat hulle vir dae lank nie water gehad het nie. Hier by ons was nog nooit so ‘n onderbreking nie. Ek sien daar by ons nuwe huis (ons trek eerste week in April), is daar ‘n groot watertenk 2500 liter. Sal maar moet water aandra as dit moet.
scrapydo2.wordpress.com
Ja, mens weet nooit. Op einde kan jul n pyp huistoe kry
Toortsie
Mooi!
balijati
Pragtig
HesterLeyNel
Dankie π
Photography Journal Blog
Wow, what a beautiful place to be.
HesterLeyNel
Yes it is π Thank you for commenting.