WPC Against the Odds
Once upon a time when we still lived in suburbia, a brood of Indian Mynah chicks was kicked out of the nest by their parents just a day or two after being hatched. My daughter stepped in, raised them by hand and named them Eenie, Meenie, Miney and Moe. To our surprise and against all odds, they not only survived but actually thrived under the care of their human mother.
They roamed freely in our big garden and we loved watching them grow and interact with each other, as well as with our pets: three dogs and two cats. When they were very young, we ringed them with rubber rings – which were later removed – to identify the individual birds.
Eenie and Meenie (in the picture below) always seemed to be at odds, challenging each other to start a brawl. Typical males? 😀 This picture was taken one day when they were exchanging a serious “conversation”. At the time they were approximately 20 months old, and not yet in full feather.
Below is a picture of the two at a very young age, patiently waiting for “Mother” to feed them through a straw. All four are still alive and have grown into beautiful mature birds. We later moved away from the area, but they have been lucky enough to find a new human mother to look after their well-being.
scrapydo2.wordpress.com
Naughty birds and a pest but still very cute. Wat mens nie alles sal doen vir sulke verlore voëls nie! Heel kostelik.
HesterLeyNel
Dankie
Hier "blok" Elanè
❤ ek lees rerig lekker aan jou goed, die Minah’s is rerig ‘n verpesting. Maar ek het al gehoor hulle is rerig vd oulikste troeteldier voëls… ek dink dit is hoe hulle ook hierby ons aangekom het, as mense se troetelvoëls en toe neem hulle oor omdat hulle geen natuurlike vyand hier het nie, nes met die Hadida’s. Maar ons land is in elk geval vervuil met goed wat nie inheems van ons land is nie – die diere is beslis beter as vd mense.
HesterLeyNel
Uhm … no comment 😀 😀
trommeltjies
Sorry to say that is the only bird that manage to trigger the killer in me. They chace all other birds away from the feeding station when we lived in Heidelberg. Here in the Cape is none.
Op n ander noot het ons n muisvoel so groot gemaak en hy was So oulik. Ek weet vir vrugte boere is hy n verpesti ng, maar vir ons was hy ons dierbare troeteldiertjie. Oral in die huis agter ons aan gevlieg. Een dag het hy besluit om saam met ander weg te vlieg. Hartseer, blye dag vir ons. Hy kon weer by die natuur aan sluit.
HesterLeyNel
Haha, ek weet mynahs is nie almal se koppie tee nie, maar my dogter se hart bloei wanneer ‘n diertjie of voëltjie seerkry en sy sal alles doen om te help. Ons het baie voëltjies grootgemaak en lemoenduifies ook. Ons probeer altyd ons bes om hulle terug te plaas in die natuur. Hier waar ons nou woon, is net seevoëls – gelukkig.
Lewies Mymer
Kordaat kalante. Gelukkig geen mynahs hier in ons omgewing nie.
HesterLeyNel
Ek weet party mense het geen liefde vir hulle nie, maar hulle is so pragtig wanneer hulle mak is.
Lewies Mymer
Ek kan nie se ek laaik die klein helsimpies nie maar hulle is so oulik met daai harrekoejawel manier van stap.
HesterLeyNel
Ons het ‘n groot hond gehad (bull mastiff x boerboel) en al vier van hulle het aan sy ore gehang as hulle met hom gespeel het. Gelukkig was hy die mees saggeaarde hond en het hulle maar ewe geduldig verdra. Te oulik, maar hulle raas te veel na my smaak.
Olga
gelukkige wesies. Ek sal wat gee om so ‘n groepie mynahs in my tuin te he. die ou vrekking tiptolle vreet my koopplantjies op dat het die are aan die stmmetjies oor is. Die bosluisvoels maak korte mette met die vye net voordat hulle sag genoeg is om te pluk. Ek het maar windbuks naby die kamervenster,
HesterLeyNel
Ek mis my voëls. Ons het vreeslik baie vinke en ‘n verskeidenheid ander soorte voëltjies gehad (ja, hulle het ook “gehelp” vrugte eet, maar nogtans).
rondomtaliedraai
Mooi foto’s… en lekker inskrywing vir die tema
Ek het besluit om maar aan te hou om myne op Saterdag te plaas.
HesterLeyNel
Ek moet maar plaas (en blogs lees) wanneer ek wel by ‘n internet kan uitkom.
rondomtaliedraai
Ek glo so… hou nog vir jou duime vas
Eveline Lenderink
Wat fantastisch! Je hebt een stoere dochter zeg! Ongelooflijk dat ze deze kleintjes groot heeft gebracht. 🌹
HesterLeyNel
Ja, sy het regtig ‘n slag met diere 😀
aj vosse
Pray tell… just what is a typical mail??????
HesterLeyNel
Cocky, arrogant, over-confident, attention-seeking, etc., etc. – all the reason why we women are crazy about the male sex 😈
Tannie Frannie
Sjoe, ek haal my hoed vir julle af. Om een wilde voeltjie suksesvol groot te maak is al ‘n geweldige werk, laat staan nog vier!
HesterLeyNel
Dit was woes, want hulle is vreeslike stout voëltjies, oulik of nie.