Since our move to a new neighborhood on the Southcoast, we have been fighting a valiant battle to be reconnected to the internet, but thus far we have not been successful. We will keep on trying (or move again if necessary!) as I really miss the discussions and news of WordPress blogland.
Currently, we have to drive a distance of 22 kilometers a day to “borrow” some internet juice to keep in touch with family and our clients.
😠 😡 😤 😖
I hope to be back sooner rather than later.
Net Ek
Agge nee!
Sterkte.
Maar dis lekker om van jou te hoor Hester, ek kan nie wag dat jy vir ons foto’s van jou nuwe omgewing kom wys nie!
HesterLeyNel
Dankie dat julle my darem mis. Ons is nog steeds in dieselfde omgewing, net 1,2 km verder teen die kus af, maar Telkom se lyne het blykbaar net gestrek tot by ons ou woonstel.
perdebytjie
Ai tog,dis ‘n ramp!!
Kameel
Ai, ons is almal so bederf met internet en voel skoon verlore daarsonder. Hopenlik is jy kort voor lank weer met ons.
HesterLeyNel
In ons geval is dit ‘n ramp, want ons het ‘n internetbesigheid waar ons webtuistes vir kliënte moet onderhou en dit is nou bitter moeilik.
Kameel
Ai Hester hoop julle kom gou reg.
HesterLeyNel
Ag dankie man
Hillechien
Ik zal voor jullie duimen sterkte
HesterLeyNel
Dankie Hillechien
travel460
Darem het jy vinnig kom inloer. Ons hou asem op…kom gou weer ‘terug’.
colinandray
We’ll be here when you get permanently “juiced up”!
HesterLeyNel
😀 Hope to see you soon
rondomtaliedraai
Neeee ek sou dit nie oorleef nie. Sterkte
Ek het eers die foonmaatskappye en Telkom probeer maar het toe besluit op ‘n plaastlike verkaffer. Ek betaal minder as by Telkom en kyk nie ‘n oomblik terug nie. As julle ‘n probleem het kry jy ‘n sms wat verskoning maak
HesterLeyNel
Ons het geen probleme met ons hosting company nie. Ons het ‘n cloud server wat hardloop soos ‘n vosperd, maar jy bly afhanklik van datalyne by Telkom. Ons gebruik omtrent 100gb per maand as ons baie versigtig werk. Waar ons nou is, kan hulle nie meer as 10 gb verskaf nie. Nou sit ons met ‘n Ferrari, maar geen teerpad waarop dit kan hardloop nie.
rondomtaliedraai
Eish ek is so jammer. My verskaffer systap Telkom en doen die Neotel ding … grinnik… nie dat ek regtig weet wat dit beteken nie 🙂
HesterLeyNel
Ons het gekyk na satelites, maar vir die aantal g’s wat ons nodig het, sal dit vreeslik duur uitwerk, waar ons voorheen vir Telkom R180 betaal het.
rondomtaliedraai
Sterkte Hoop julle kom gou reg Hier het die mense 3 jaar gewag
shadowwhisper
Hou styf duim vas dat die probleem gou opgelos word. Stekte met ‘helkom’ (Telkom)
HesterLeyNel
Helkom haha, dis ‘n goeie beskrywing. Dankie.
shadowwhisper
😉
Tannie Frannie
Ek hou styf duimvas, want ek mis jou.
HesterLeyNel
Dankie, jy het geen idee aan watter “blog-onttrekkings” ek ly nie.
Tannie Frannie
Kan my net indink…
Eveline Lenderink
Verhuizen vanwege internet gaat we heel ver zeg😄😄😄. Maar het is zeker niet prettig. Wat zijn we nog zonder internet?
HesterLeyNel
Dit voel of my hande afgekap is
Blog Andrew
🙂 Crossed!
HesterLeyNel
Thank you!
ddupl3ss1s
Stem saam met Frannie, ons mis jou. Hoop beskaam nie, mog Telkom tog sy advertensie beloftes nakom!
HesterLeyNel
Ha! Ek dink nie so nie – ons praat noual van Pateetkom en oorweeg dit om terug te trek Meyerton toe!
Audrey
Oh no, is there a dislike button that I can click? Hope things will work out soon
HesterLeyNel
Thank you and that button will serve me well to let our telecommunications know what I think of their services. 😀
Anne J.
Not good 😳 Sorry about that. And I thought were connecting the whole country. Fourways is buzzing with digging for fibre.
HesterLeyNel
I must have fallen right over the edge of the country when I crossed the river. Fibre, oh fibre, how I would love that in my xmas stocking.
Anne J.
Life is full of surprises 🙂 Wishing you that in your Christmas anytime stocking. 🙂
HesterLeyNel
Thank you 😀