WPC New Horizon
Our cat surveying the new horizon shortly after we moved to the coast. What would have been her first impression of the ocean?
Read Next →
WPC New Horizon
Our cat surveying the new horizon shortly after we moved to the coast. What would have been her first impression of the ocean?
My blog posts, written in Afrikaans and English, represent the rantings and ravings, the joys and blessings of a 70-something retiree – Me.
Rob Alberts
I prefer birds ….
Kind regards,
Toortsie
Mens wonder soms wat in die diere se koppe omgaan.
HesterLeyNel
Hierdie kat is ‘n mens, een vol draadwerk.
vuurklip
Soos Noag, sou sy gesê het “Aarde, maar dis nat!” (AG Visser se “Nat en Sap”)
HesterLeyNel
Dis ook maar goed haar Ark staan hoog op die heuwel, anders was sy in die pekel. Letterlik!
vuurklip
Wat sou sy met die duif met die olyftak doen? Opvreet?
HesterLeyNel
Nope! Ons katte is grootgemaak met respek vir voëls en duiwe. Hierdie een het wel eendag ‘n hadeda probeer jag en sleg tweede gekom. Die olyftakkie sou veilig gewees het.
Lewies Mymer
Of Shit, maar dis baie water!
HesterLeyNel
Janee, Genis (die simpel hond) het twee jaar gevat om gewoond te raak aan die see. Ek dink nie die kat sal ooit daardie punt bereik nie. Hulle is tipiese Vaalies.
vuurklip
“Shit!” Said the king. En al sy onderdane gee gehoor …
HesterLeyNel
Haha, julle is weer so skerp!
Blog Andrew
🙂 Intriguing isn’t it, i mean trying to guess what’s going on in side their little minds, I know Holly would LOVE that sandy beach!
HesterLeyNel
So does our dog, but the cat shows interest in the lovely golden sand only when it ends up in her litter box. 😀
colinandray
An interesting question because Ray sees waves as things to catch in his mouth so he may well see L. Ontario as a big play area. Re your cat and her ocean view? I would love to know!
HesterLeyNel
I’m afraid that the lady is very blasé about the view; she prefers to spend her day in the sun on the balcony facing the freeway. Maybe the traffic is more to her liking.
travel460
My kat sal defnitief ook so sit en kyk, sommer heeldag. Die wêreld betrag en besluit watter haar presiese uitkyk “spot” gaan wees. Die bure onderlangs opsom, in terme van ‘is hulle hond mense’, en seker maak of haar kosbak op ń gerieflike plek staan. Glo sy voel julle het ń goeie keuse gemaak.
HesterLeyNel
Sy is ook ‘n “rescue pet” wat aan post traumatiese stres en “abandonment issues” ly. Dertien jaar oud en ken net een veilige plek – onder ma se duvet. Arme ding.
rightpouitree
These are lovely, especially the last one!
HesterLeyNel
Thank you
Eveline Lenderink
Ze kijkt mooi ver weg, net als jullie. Wat een uitzicht zeg! Fantastisch.
HesterLeyNel
Dit is ja, dankie Eveline
Eveline Lenderink
Oh die apen in je kopfoto , ondeugden. Verstop alle lekkers maar vlug.
HesterLeyNel
Hulle is oulik, maar vreeslik stout. Hulle hardloop deur die huis en steel alle kos wat hulle raaksien.
Eveline Lenderink
😱😱😱
scrapydo2.wordpress.com
Pragtige foto waar kat sit en uitkyk. Dis darem maar tragies as mens dink wat die arme dier in haar lewe deurgemaak het. Sy sal dit nooit vergeet en oortuig sal mens haar ook nie(Is dit n hy of n sy? Sorry as dit n hy moet wees dan was dit andersom!Ha ha, dis die lekker v Eng dis n dit as mens nie weet nie.) Ek sou ook graag elke oggend so n rustige uitsig vanaf n balkon wou hê. Dis regtig amper hemel op aarde lyk dit vir my.
HesterLeyNel
Dis ‘n sy wat gesterliseer is, soos al ons ander diere. Ons moedig nie voortteling aan nie. Die snaakse ding is dat ons haar gekry het as baie klein babatjie en na al die jare het sy volle vertroue in haar huismense, maar vreemdelinge vermy sy heeltemal. Ja die uitsig is mooi hier bo van die heuwel af, maar die bulte en trappies word te veel vir my man. Ons gaan einde Januarie nader aan die strandfront trek, waar dit meer gelyk en gemakliker is vir hom.
scrapydo2.wordpress.com
Daardie ingeprente vrees kan mens nie uitwis nie. Ek het self n 4 jarige Schnauzer gered uit die kloue van mishandeling. Sy het my op einde vertrou maar my seun was net te veel vir haar. Hy het hard probeer om haar te wen. Haar eienaar was sommer n aaklige man gewees. Sy het altyd weggekruip as manlike persone kom kuier het. Dis jammer van die trekkery ,jy moet maar genoeg fotos neem om jou te help onthou! Ek weet dat trappe nie die ideale ding is vir ouer wordende mense nie. Jul sal egter steeds die see naby hê.
shadowwhisper
Pagtige kieterkat <3
HesterLeyNel
🙂 Dankie
BeckyB
a cat, the sea and the horizon – irresistible!
HesterLeyNel
🙂 Thank you!
Kameel
Ag daardie laaste foto is so mooi. Dit lyk so rustig….. sal nie omgee om met jou kat plekke te ruil nie 🙂 Het ek dit verkeerd of gaan julle trek?
HesterLeyNel
Ja, aan die einde van Januarie. Die baie trappies en die heuwels op en af hier raak nou te veel vir my man. Ons gaan nie ver weg trek nie, net na ‘n plek waar hy meer gerieflik sal wees, maar hopelik sal ons die pragtige uitsig kan behou. Ons onderhandel vir ‘n plek net aan die anderkant van die rivier.
Inger
What a cutie! I love cats:)