My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC Relax: me, myself and I

Glenmore Kinderstrand relaxing in the sun

WPC Relax

Glenmore Kinderstrand relaxing in the sun

Rest

Enjoy

Follow Dis Ekke

20 Comments

  1. Ag te lekker! Waar’s jy in die derde foto – dryf agter die golwe?

  2. Mooi fotos (en vrou) uit die aard van die saak!

  3. Aha dis mooi soos gewoonlik.

    Kan jy glo dit was vir my weer moeilik die onderwerp!

  4. Die laaste foto vertel ‘n storie, ‘n lekker storie!

  5. Tog te lekker! Stompe en stokke!! 😉

  6. Jou fotos vertel sy eie storie, geen woorde nodig.

  7. Hoe lus maak jy my nou vir vakansie by die see. Die fotos vertel omtrent sy eie storie 🙂

  8. Aleeha

    Gotta love the beach!
    Aleeha xXx