WPC Magic
I have always been delighted at the prospect of a new day, a fresh try, one more start, with perhaps a bit of magic waiting somewhere behind the morning. J. B. Priestley

My vreugdes en frustrasies

Early morning visitors
WPC Magic
I have always been delighted at the prospect of a new day, a fresh try, one more start, with perhaps a bit of magic waiting somewhere behind the morning. J. B. Priestley

My new bilingual blog — a journal of life, love, loss and everything in between. I write about alcoholism, divorce, cancer, dementia, growing older and the enduring bonds of family.
Each post is available in English and Afrikaans, with an audio clip so you can listen to the story too.
If you’ve followed me on Dis Ekke, I’d love you to join me at The Braided Echo.
My nuwe tweetalige blog — ’n joernaal oor die lewe, liefde, verlies en alles tussenin. Ek skryf oor alkoholisme, egskeiding, kanker, demensie, ouer word en die blywende bande van familie.
Elke inskrywing is in Afrikaans en Engels beskikbaar, met ’n klankgreep sodat jy ook na die verhaal kan luister.
As jy my op Dis Ekke gevolg het, sal ek graag wil hê jy moet by ons aansluit op The Braided Echo.
Hier "blok" Elanè
Just beautiful, of in Afrikaans – beeldskoon.
HesterLeyNel
Dankie, ja, sonsopkoms is altyd iets om jou aan te verwonder, maak nie saak waar jy jouself bevind nie. Hierdie een is in Margate geneem twee jaar gelede.
perdebytjie
So pragtig met die duiwe siloëtte( nou onthou ek gladnie hoe om dit te spel nie)!
HesterLeyNel
haha, ekskuus, ek kry ook soms van daardie woorde. Dankie, ek moet saamstem, dit is baie mooi. Ons was in 2014 ‘n week met vakansie in Margate en die duiwe het elke oggend voor sonop opgedaag op ons balkon om gevoer te word.
perdebytjie
Ek het nou gehoop jy skryf die regte spelling…die woord lyk heel verkeerd en ek kan nie dink hoe dit moet wees nie..lol!
HesterLeyNel
silhoëtte – ek het vir mev Google gevra
perdebytjie
Dankie juffrou…ek het bietjie vergeet van tannie Google ook!😜😂
rondomtaliedraai
Baie spesiaal
HesterLeyNel
😀
Blog Andrew
Wow what a stunning view!!
Anuscka
Baie mooi!! ❤️
HesterLeyNel
😀
scrapydo2.wordpress.com
Sjoe dis mooi! n Wenner foto. Magic indeed.
HesterLeyNel
😀
Anne J.
I agree – magic! It’s magical! Magnificent! 💖
HesterLeyNel
😀