We are early risers, and with good cause: at this time of the year the weather is cooler and a bit windy, but there are still days which are perfect for beach walks and fishing. On those days we get down to the beach as early as possible to enjoy the outdoors before the wind starts picking up speed, usually around 11 am. Closing office for those few hours presents no problems, as there are also those really dismal days (usually over weekends!) when we prefer to stay indoors and play catch up.
We experienced one such perfect day last week and immediately decided to walk the stretch of beach between Ifafa and Elysium, which we haven’t done in a while. These photos of lazily breaking waves were taken along the way.
- Waves at Ifafa beach
- Waves – Ifafa beach
- Waves breaking on Ifafa beach
- Waves breaking behind the rocky ridge – Ifafa beach
Halfway between Ifafa and Elysium we paused to take a few pictures of the Mvusi River estuary. This river originates a few kilometers higher up in the hills and during the rainy season the water accumulates in a wetland, which is just visible from the road above the railway lines.
A freight train passes by every now and then. In the eighteen months that we have been living here, we have never been in the correct position at the right time to snap a picture of the train (except once, when we didn’t have a camera with us). It does not run according to any schedule that we can discern and we usually cross the lines after making a cursory check that the train is not in sight, hoping that we will hear the warning whistle in good time. Thus, we were delighted when the heard the whistle and were standing on the beach right below the bridge when we heard the train coming.
- View of the beach from Mvusi River bridge
- Railway bridge over the Mvusi River estuary
- Mvusi River estuary between Elysium and Ifafa
- Train crossing the Mvusi river
rondomtaliedraai
Gesond so vroegoggend stappie
HesterLeyNel
jip
perdebytjie
Mooi foto’s en uiteindelik een van die trein!Lyk of julle heerlik woon daar.
Abrie Joubert
Deur die fotos te plaas loop jy die gevaar dat die surfer wereld jou wereld gaan ontdek en in kosmopolitaanse area verander” “Surf”es jou right!. Het ek jou al gese Hester, ek hou nie van jou nie. Nou goed dis nie waar nie – ek hou nie daarvan dat jy langs die see bly en ek nie!
HesterLeyNel
Ek het ses (6!) dekades in die binneland gewoon, een derde daarvan in Namakwaland, een derde in die Vrystaat en die res in Gauteng. Gun jy my nie om uiteindelik met my tone in die water te staan nie? Dis nou vriendskap vir jou. Maar dis baie lekker hoor? 😀
Abrie Joubert
PH Nortje het gese hy hou glad nie van die see nie. Probleem is hy is met waternimf getroud en seuns is robbe. Sorg steeds dat hy so min as moontlik daar kom net elke Junie en Desember vakansie. En op die ou emd het hy Het lieve Wellinton verlaat en in Strand gaann aftree!
HesterLeyNel
Ek onthou sy sketse in die Huisgenoot waar hy so geskryf het oor sy gesin en in besonder onthou ek ‘n geleentheid waar hy beskryf het hoe sy vrou in ‘n impromptu swemkompetisie soos ‘n “speedboat” deur die water geklief het. Snaaks hoe ‘n naam of opmerking skielik so ‘n herinnering kan oproep.
Sonel
Pragtige foto’s van die branders en die mooi natuur daar om julle Hester. Ek kan sien jy geniet dit terdeë. Jy verdien dit sowaar! 😀 ♥
HesterLeyNel
Dankie. Dis vir my so eieaanrdig dat die “locals” (mense wat hier grootgeword het of baie lankal hier woon), nooit ‘n voet op die strand sit nie. Hulle is skoon verstom wanneer hulle ons fotos sien.
Sonel
Dit is nogals ja. Duidelik gaan staan hul nie stil en sien die mooi om hulle raak nie. Ek dink meeste mense loop toe oë deur die wêreld en is dan verstom as iemand soos jy kom en hulle wys hoe mooi dit om hulle is. 😀
scrapydo2.wordpress.com
Die eerste brander foto is pragtig.Mooi versameling fotos,
HesterLeyNel
Dankie
aj vosse
Daai branders roer die “waxie” in my! Gee my ‘n plank laat ek gaan ry!! 😉
HesterLeyNel
Hier is te veel rotse; jy sal jouself te pletter val. Scottburgh en hoër op na Port Shepstone se strande toe is beter.
aj vosse
Aaaaagg… ek droom net van die jong dae se streeke! Ek sal my nou te pletter val as ek net na ‘n bord kyk! 😀
HesterLeyNel
Ek lees so baie van 65-plussers wat begin hardloop of yoga doen en dan dink ek dat ek nie so ‘n pissie moet wees nie. Ek is net nie baie braaf nie en verkies my voete plat op moeder aarde.
aj vosse
Stukkende rug… opgemorsde knieë… minder wel binnegoed. Nee… ek sal maar net droom van my jongmans speeletjies! 😉
HesterLeyNel
Ja, ek is ook ietwat uigehol en minder gemaak, maar ons het darem ons sin vir humor behou.
Kameel
Nou hoekom het ek nie daardie brander gekry toe ek wou branderplank ry nie? Ons kinders bly daar, en soos my seun sê waarom sal ek strand toe gaan as ons ‘n swembad het? Hulle huis kyk op die see uit…. maar ek dink nie hulle sien meer die see raak nie.
HesterLeyNel
Nee tog, ‘n swembad is so vervelig. Ons het ‘n pragtige infinity pool hier by die oord, maar ons het net daar geswem Desember toe ons kleinkind hier was. Ek wil sand tussen my tone voel.
Kameel
Die kleinkinders is natuurlik lief vir die see; word darem, so af en toe soontoe gevat… maar hulle gebruik die swembad gereeld.
shadowwhisper
mal oor jou fotos. Veral die branders
HesterLeyNel
Dankie, ek is nie veel van ‘n fotograaf nie – ek gebruik ‘n idiot proof mik en druk Nikon, maar so nou en dan kom dit nogal mooi uit.
shadowwhisper
Toemaar ek ook nie, partykeer is ek net gelukkig as die foto reg uitkom hiehiehie