I am all in favour of the concept that languages should evolve and change, to better adapt to the needs of the users. New words are added from time to time and some expressions are no longer relevant. I mean, hardly anybody understands the mechanics of ox wagons these days, which means that some of the expressions used by the Voortrekkers (Pioneers if you are not from Africa) have fallen by the wayside (or the wagon trail).
Many changes and new words or expressions originate from the need to keep up with digital development. I quite like the way that the youth adapt their language in cyber space: on Facebook verbs are being turned into nouns (give my post a like), typing text messages becomes texting – or sexting if you want to include more daring, under the belt conversations. I can live with that.
BUT
Unless you WANT to pees me orf, do not express disdain for something stupid or obvious (in your opinion) that I may have said, by ‘duh-ing’ me. Duh is obviously not a word; it is a very obvious indication that you want to die a violent death.
Dan is daar die nuwe Afrikaanse internettaal: Hoe lykit da by die dam? Dki virie chat, hoor? Geniet jou dagi, hoor? En sê groet vir jou mami en papi. Bi-bi.
O ja, en wat van mense wat hulle tale so opmieks dat ‘n bak trifle later proe soos pampoenkoekies. Trifle ja, want dis ‘n woord waarmee ek grootgeword het en google ken ook nie die Afrikaans daarvoor nie. Ek het gegoogle daarvoor. Darem (ja, daar is mense wat ‘n sin begin met darem) – darem kan jy bly wees ek besoek nie shows net om te hoor hoe swak die entertainers hulle songs sing en om te skinder oor hoe bad die actors se acting is nie.
Nou dink jy seker ek is oud en oudedoos, nè? Well, duh!
UpwardSpiral
Hehehehe. Yeah, ‘duh’ is more condescending than necessary. I quite hate it too! Another of my peeves is ppl typing lyk dis. It really pushes my buttons!
HesterLeyNel
I know what you mean. It takes me such a long time to figure out what they are saying, that I just ignore the message.
HesterLeyNel
I know what you mean. It takes me a long time to figure out what they are saying.
scrapydo2.wordpress.com
Fascinating, I think we are called old fashioned, still without our language usage, the newer way would not exist.
Sonel
Ek lief ou Spongebob en het lekker gelag vir jou prettige skrywe. 😆
Ek ‘duh’ net mense van wie ek nie hou nie of as hulle my irriteer en ek het ‘n ewige haat in die internet taal waar dit lyk asof die mense nog nooit skool toe gegaan het nie. Ek kan verstaan dat mens die woorde wil afkort omdat dit soveel vinniger is om te tik, maar nog steeds. Ek voel as hul nie ordentlike sinne kan tik nie, moet dan eerder niks sê nie of moet dan nie begin chat met ander nie. Dis hoekom ek van Whatsapp hou want dit het Whatsapp Web ook en dan kan ek eers lekker tik, maar ek Whatsapp net met my manlief en seuns. Ek vertaan nie ander mense se internet taal nie. Ek is te blond. LOL!
Ag, ek sal dit vir jou vertaal: ‘n Trifle is ‘n kleinigheid poeding. Daar het jy dit. 😉
Sonel
Ek vrek oor ou Spongebob en ek het tog te lekker gelag vir die oulike prentjie. 😆
Ek kan ook glad nie die kortaf taal hanteer nie. As iemand my so boodskap stuur, blok ek hulle net daar.
Darem kan jy bly wees ek kan vertaal. Trifle is ‘n Kleinigheid poeding. Duh! 😆
HesterLeyNel
Kleingheid poeding. MWAH vir die inligting. Ek het eendag my seun (‘n gekwalifiseerde chef) gevra wat die vertaling is en sy antwoord: Ag Ma, dis ‘n moerby poeding. 😀
Sonel
Ag, is ‘n groot plesier. Ek het google translate ge’duh’ tot dit vir my daardie vertaling gegee het. 😆
Ek ken nie moerby poedings nie, want ek het self nog nie so iets geëet nie, maar as jou seun sê dis ‘n moerby poeding, dan is dit. Dit beteken seker mens moer maar alles by wat jy van hou, dan? 😆
HesterLeyNel
Dis daardie soort moer by, ja! 😀
Sonel
hahahaha! Ek het so gedink ja. 😆
perdebytjie
Sover ek weet,is die regte woord koekstruif….Duh en lol!Darem trek ek net biki j been,Sonel.
Sonel
Ag, jou koekstruif ook Dina. Ek gaan maar ‘n kleinigheid poeding eet en my been wat jy so getrek het, salf smeer. 😆
perdebytjie
Darem laat jy my lag…mr di wrd is rerig koekstruif.🎂🍰
Sonel
Darem doen jy dieselfde vir my … mr ek weet tog. Trek nog net di heel tyd Hester se been. 😆
perdebytjie
Nou sê ek maar duh vir myself!
Sonel
Whahahahah!
HesterLeyNel
Nee, los Hstr se ou bne uit!
Sonel
Ag nee man Hstr! Dis darm sukke lekka bene! 😆
HesterLeyNel
Is so, wa loop hiri bne ni orl rnd nie
Sonel
Whahahahah! Ja, ek kn nt rai. 😆
Sonel
Darem trek ek ok net biki j been Dina. 😆
aj vosse
Die verwronge tale… ek wil partykeer die aap-stuipe kry as die tale so geweldadig verkrag word! 😉
I must add… I occasionally get DUH’ed via text as well! Literally!! 😀
HesterLeyNel
Guess: You have teenagers
aj vosse
Yes, up to not too long ago… now men, both. However, the grand kids are beginning to learn the arts of perverting the language!
My liewe vrou is lief om vir my the duh… via die foon masjien… 😉
HesterLeyNel
haha 😀
Christina B
“Die a violent death”, ek het nou lekker gelag. Ek hou ook nie van die verkortings wat sommer as nuwe taal gebruik word nie maar ek moet bieg ons meng ons tale vreeslik. En dan dink die kinders dis hoe ‘n mens Afrikaans praat (ons eie fout 100%), tot hulle met die familie praat, dan besef hulle dat ons dit eintlik baie meng.
HesterLeyNel
Ja, my dogter het haarself amper doodgelag toe ek haar vertel het dat ons net jerseys gedra het toe ons klein was; ek het eers uitgevind wat ‘n trui is toe ek in die hoërskool gekom het. En ons huistaal was Afrikaans!
drkottaway
oooo words, I love wordplay and new words and watching words change… yesterday we were playing with “the sleet of depth…. what dreams may come”….
HesterLeyNel
Shakespeare will spin in his grave. So what exactly did you come up with?
drkottaway
ooo, we didn’t finish… you get the next line!
HesterLeyNel
O dear …
drkottaway
or I’ll play more and add it when I figure it out… ooop, gotta hand the computer over for homework….
vuurklip
Ek laaik van dit.
HesterLeyNel
Eeeeuw
vuurklip
Nee man, tjill yt. Die nuwe twittertaal is so, like koel, man.
HesterLeyNel
hehe, ek merk op dat jy selfs in die twitterstaal jou formele leestekens reg gebruik!
vuurklip
Dis omdat ek nie ‘n twit is nie – en dus nie twitter nie. 🙂
HesterLeyNel
hehe
Pixie
Ek chat, ek bedoel gesels, so af en toe met ‘n vriendin van my ma wat kinders het op universiteit. Sy is baie lief vir text taal. danki, biki, genade, groot mense praat mos nie so nie? Dis net simpel. Ek love duh!!!
Pekebun
I hear & read it all the time ~ laced in American English. I still do not know what it actually means. I guess I’m Duh, right? 🙁
HesterLeyNel
In the olden days I think the answer would have been: “Of course, but that is quite obvious”. Duh is used in a more derogatory way (both obvious and somewhat stupid).
perdebytjie
Ek wil opstyg en begin klappe uitdeel as iemand vir my duh sê….dis so disrespekvol.
Ek het ook ‘n boertjie dood aan swak taalgebruik.Al moet alles deesdae vinnig gaan,is daar geen verskoning om ons kosbaarste kommunikasiemiddel so af te water en te vermink nie.
Jacqueb
Ons taal is sooo pragtig en beskrywend. Dit laat my gril as ek sien en hoor hoe dit misbruik word.
HesterLeyNel
Dis waar. Ons is almal so nou en dan skuldig daaraan, maar daar moet darem grense wees wat mens nie oorsteek nie. Dankie vir die inloer.
Spinnekop
Ek het vandag op jou blog afgekom, nadat ek bietjie gaan soek het vir Afrikaanse blogs om te lees. Ek het nou so lekker gelag en kan nie wag om deur die res van jou blog te lees nie. Daardie verkorte sms-taal grief my net so!
HesterLeyNel
Dankie en welkom hier. Ek gaan so ‘n bietjie by jou ook loer.