My vreugdes en frustrasies

Reblogged

Reblogged: Tussen X-Men, paaie en trofees

Ek het vanoggend so met ‘n omweg deur Sonell se blog op hierdie blogger afgekom en ‘n heerlike tyd spandeer op haar webtuiste. Gaan maak gerus ‘n draai.

Follow Dis Ekke

1 Comment

  1. Ek het gaan inloer en volg haar ook nou!