My theme for this challenge is “feelings” of a sexagenarian and the influence of social media.
My tema vir hierdie uitdaging is “gevoelens” van ‘n sestig-plusser en die invloed van sosiale media.
English (Afrikaans below):
Youthful: young or seeming young, girlish, boyish. Growing up in the 1960’s to early 70’s, during the years of “make love, not war”, meant that our lives were dominated by romance. The war was far away in countries unknown, but the music and the sentimental lyrics within reach.
The role of social media: With an ever-increasing number of senior citizens using social media these days, I cannot but fail but notice how our generation yearns for the “good old days’ and the “golden oldies”. What does surprise me, is that my children and their contemporaries also seem to enjoy the YouTube videos as much as I do. It just goes to show that love and romance are timeless. I hope you enjoy the songs that I selected and if you are my age, just close your eyes to experience the feeling of youthful love, optimism and lust for life again. Today’s emoji: 🤩
Afrikaans:
Jeugdig: jonk of skynbaar jonk, meisieagtig, seunsagtig. Om groot te word in die 1960’s en vroeë 70’s, gedurende die jare van “maak liefde, nie oorlog nie”, het beteken dat ons lewens oorheers was deur romanse. Die oorlog was ver, in onbekende lande , maar die musiek en die sentimentele lirieke was binne bereik.
Die rol van sosiale media: Met ‘n toenemende aantal senior burgers wat deesdae sosiale media gebruik, kan ek nie anders as om te op te let hoe ons generasie verlang na die “goeie ou dae” en die “golden oldies” nie. Wat my altyd verras, is dat my kinders en hul tydgenote ook die YouTube-video’s net soveel geniet as wat ek doen. Dit wys net dat liefde en romanse tydloos is. Ek hoop jy geniet die liedjies wat ek gekies het en as jy my ouderdom is, maak net jou oë toe om die gevoel van jeugdige liefde, optimisme en lus vir die lewe weer te ervaar. Emoji vir vandag: 🤩
Read all my entries for the #AtoZchallenge (April 2018) here.
Are You Lonesome Tonight (Elvis Presley) 1960
Are you lonesome tonight
Do you miss me tonight?
Are you sorry we drifted apart?
Does your memory stray to a brighter sunny day
When I kissed you and called you sweetheart?
Do the chairs in your parlor seem empty and bare?
Do you gaze at your doorstep and picture me there?
Is your heart filled with pain, shall I come back again?
Tell me, dear, are you lonesome tonight?
https://www.youtube.com/watch?v=w-YqaTDDCDM
I Can’t Stop Loving You (Ray Charles) 1962
I’ve made up my mind
To live in memory of the lonesome times
(I can’t stop wanting you)
It’s useless to say
So I’ll just live my life in dreams of yesterday
Unchained Melody (Righteous Brothers) 1965
Oh, my love
My darling
I’ve hungered for your touch
A long, lonely time
And time goes by so slowly
And time can do so much
Are you still mine?
https://www.youtube.com/watch?v=QHtGu0OGEpc
To Love Somebody (The Bee Gees) 1967
You don’t know what it’s like, baby
You don’t know what it’s like
To love somebody
To love somebody
The way I love you
https://www.youtube.com/watch?v=QdykXAT19Go
Nights in White Satin (The Moody Blues) 1967
Nights in white satin
Never reaching the end
Letters I’ve written
Never meaning to send
Beauty I’d always missed
With these eyes before
Just what the truth is
I can’t say any more
‘Cause I love you
Yes I love you
Oh how I love you
https://www.youtube.com/watch?v=-lxWQtmmJdE
Cry to Me (The Staccatos) 1966 [This is a South African band who recorded the song that Solomon Burke made famous in 1961]
When your baby,
leaves you all alone
And nobody calls you on the phone
Don’t you feel like crying
Don’t you feel like crying
C’mon baby, cry to me.
https://www.youtube.com/watch?v=0AERc3KyzHc
You (Peter Maffay) 1970
Your eyes they tell me all the things you mean to say
I feel the same way as you
You are the first girl to count in my life
I, I live only for you
You alone are all I have in this world
You alone you, you’re my girl
I Just Can’t Help Believing (Elvis Presley) 1970
I just can’t help believin’
When she smiles up soft and gentle
With a trace of misty morning
And the promise of tomorrow in her eyes
I just can’t help believin’
When she’s lying close beside me
And my heart beats with the rhythm of her sighs
This time the girl is gonna stay
This time the girl is gonna stay
For more than just a day
Annie’s Song (John Denver) 1970
You fill up my senses
Like a night in a forest
Like the mountains in springtime
Like a walk in the rain
Like a storm in the desert
Like a sleepy blue ocean
You fill up my senses
Come fill me again
Anne
Yes! Yes! YES!
HesterLeyNel
You feel the vibes!!! 😄
lekkervurig
Hester, daar lys jy ons jonkwees in musiek, ons drome was Mills&Boon. Ag ja. Jonkheid is ydelheid het my oupa Faan altyd gesê…
HesterLeyNel
Dit gee nog steeds lekker rillings!
travel460
Ahhhhhhhhh. Hierdie was heerlik om na te luister
HesterLeyNel
😄 Ek luister bedags na ‘n Britse streeksradiostasie (Forest Gold) wat op die internet uitsaai. Hulle speel al hierdie ou musiek en soms vang ek myself dat ek so droomverlore wegraak …
travel460
Ek het nie wi-fi nie. Anders het ek ook…🤗
travel460
Annie’s song….ag, ek verlang nou vreeslik terug na…?? Die geheue. Maar ek verlang.
HesterLeyNel
Was daar soveel?
travel460
Elkeen van jou liedjies bring ń sekere herinnering mee.
HesterLeyNel
Ek het nou hier gesit en luister na I’m a Believer van The Monkees (1968). Ons was met vakansie in Otjiwarongo, Namibië en my vriendinnetjie en ek het gaan koeldrank drink by die kafee in die dorp. Daardie dae was dit nog veilig. Die kafee het ‘n jukebox gehad en daar was so ‘n handsome outjie wat vir my die plaat gespeel het. Hy het ook vir my ‘n rolletjie grape flavoured Lifesavers gekoop (die ronde lekkertjies met die gaatjies in?). Ons het die hele aand verdrink in mekaar se oë en ek het nooit sy naam gevra nie. Ek het dit eers besef nadat my pa ons kom oplaai het. Ons is die volgende oggend weg Tsumeb toe en ek het hom nooit weer gesien nie, maar die herinnering bly.
travel460
Kyk nou net hoe neem die liedjie jou ver terug. Dis so sweet, Hester.
travel460
Nee nee. Dis die gevoel…en ń plek en ń tyd. Def nie baie ouens gewees nie!
kethuprofumo
Mmmmm!Great! Annie’s song is epic!!!!!!!!!!!!!!
HesterLeyNel
Isn’t it just? I loved John Denver and often listen to his music.
kethuprofumo
It is! 🙂 Great singer!
A. Shepherdson
‘Cry To Me’ is a song I’ve never heard before, I like it 🙂
HesterLeyNel
I’m pleased I could introduce the song to you. We’ve had wonderful singers in South Africa and wonderful songs – also a lot of trash, but that is the case everywhere. This one holds wonderful memories for my generation.
A. Shepherdson
……………..oh and they do say The Good Old Days is 50years ago whatever the generation!! 😀
HesterLeyNel
That is probably true, however, I love the present day just as well.
Donna B. McNicol [@dbmcnicol]
Great choice of songs…thanks for sharing. And yes, at 70, I don’t feel much different than 40. LOL!
Donna B McNicol, author & traveler
Romance & Mystery…writing my life
A-Z Flash Fiction Tales: http://dbmcnicol.blogspot.com
A-Z of Goldendoodles: http://ourprimeyears.blogspot.com
Kameel
Natuurlik Elvis bo 😊
Nights in White Satin bring heimwee. 1967 was die jaar waarin my hele lewe verander het en my toekoms bepaal is.
HesterLeyNel
Ek het ‘n bietjie daarvan in jou vroeëre blogs gelees.
Eveline Lenderink
Dit is genieten Hester. Een en al herkenning.
HesterLeyNel
Dankie Eveline 😄
Toortsie
Die wêreld is so stukkend, die verlange na liefde sal net meer en meer word.
HesterLeyNel
Ek wonder hoe dit sal voel om weer so onbevange en onvoorwaardelik verlief te raak soos wat jy op 15 gedoen het. Sal my hart dit hou of moet ek eers ‘n EKG laat doen? Dis eers later in jou lewe dat jy so ‘n bietjie begin remme aanslaan wanneer die liefde toeslaan, want dan weet jy ook al van seerkry.
Toortsie
So dankbaar daai tye is verby. Ek was ‘n baie skaam tiener wat die mansgeslag aanbetref. Ek was altyd skaam in daardie afdeling.
HesterLeyNel
Ons almal was. In daardie dae was dit gelukkig verwag van seuns om die aanvoorwerk te doen – nie soos in die dae toe my kinders grootgeword het en die meisies my drempel stukkend getrap het nie. Daar was ook besliste reëls wat gevolg is en “nee” het presies dit beteken – nee!
Toortsie
My kinders het nog ‘n outydse ma gehad – die seuns en die dogter en outydse reëls het nog gegeld. Ek het nou die dag lekker in my mou gelag toe my outydse seun ‘n moderne dame mooi laat verstaan het wié die jagter in die verhaal moet wees. 😁
SeemaMisra
A nice lineup of songs. I agree, that is why they are called ‘evergreen’. Made for a really nice evening listening.
Seema, participant in #AtoZchallenge, Artist, Writer, Wanderer, and Dreamer.
Yearning for a Boat Ride on Chilika Lake – Panthanivas, Satpada
HesterLeyNel
😊 Thank you for dropping by Seema, I’m pleased to hear that you enjoyed the music.
rondomtaliedraai
Lekker bekendes
John Holton
Wasn’t familiar with The Staccatos or Peter Maffay, but then I didn’t grow up in South Africa. Good choices!
HesterLeyNel
Thank you John
Prakash Hegade
Short and sweet.. 🙂