Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

A - Z (2018)

#AtoZchallenge (2018) Opinionated sexagenarian’s theme

AtoZ April (2018) Challenge

English (Afrikaans below):

I enrolled to participate in the A to Z April (2018) blog challenge which requires that I write and publish 26 blogs, which represents all 26 letters of the Alphabet, during the month of April. I will be writing the blogs in English and will make the Afrikaans translation available in the same post.

My theme for this challenge is “feelings” of a sexagenarian and the influence of social media. Our generation, especially those of us who grew up in a conservative South African Christian community, never really learned to investigate and discuss our feelings. There were certain emotions that we would certainly never have exposed to public scrutiny, especially if you were a woman. It cannot be disputed that the event of social media has a lot to do with the fact that, these days, all and sundry bounce their feelings around in public. This applies to people of all ages; we’ve all learned to say what we think, or for lack of words, use an emoji to describe how we feel 😀😍😡 I thought it would be interesting to compare the difference between how I learned to deal with my own emotions between then and now.

Afrikaans:

Ek het ingeskryf om deel te neem aan die A to Z April (2018) bloguitdaging wat vereis dat ek 26 blogs moet skryf en publiseer, wat al 26 letters van die Alfabet verteenwoordig, gedurende Aprilmaand. Ek gaan die blogs in Engels skryf en die Afrikaanse vertaling beskikbaar maak in dieselfde pos.

My tema vir hierdie uitdaging is “gevoelens” van ‘n sestig-plusser en die invloed van sosiale media. Ons generasie, veral diegene wat grootgeword het in ‘n konserwatiewe Suid-Afrikaanse Christelike gemeenskap, het nooit regtig geleer om ons gevoelens te ondersoek en te bespreek nie. Daar was sekere emosies wat ons beslis nooit in die openbaar sou laat blyk het nie, veral nie as jy ‘n vrou was nie. Dit kan nie betwis word nie dat die koms van sosiale media baie te doen het met die feit dat een en almal deesdae hulle gevoelens in die openbaar rondbons. Dit geld vir persone van alle ouderdomme; ons het almal geleer om te sê wat ons dink of, by gebrek aan woorde, ‘n emoji te gebruik om te beskryf hoe ons voel 😀😍😡 Ek het gedink dat dit interessant sou wees om ‘n vergelyking te tref tussen die hantering van my eie emosies tussen toe en nou.

All my entries for the #AtoZchallenge (April 2018) will be published here.

Follow Dis Ekke

48 Comments

  1. This is a theme close to my heart. I look forward to your postings.

    • HesterLeyNel

      Thank you, Anne, I hope I don’t disappoint.

  2. Watter interessante tema – sien uit daarna!

    • HesterLeyNel

      Dankie Frannie, ek hoop nie ek het meer afgebyt as wat ek kan kou nie.

  3. Hester, ek gaan aan jou lippe hang!

    • HesterLeyNel

      Ek hoop dit gaan vir julle ook interessant wees.

  4. Ek kan nie wag om jou mening hieroor te lees nie. Ek is ook mos van dieselfde era.😀

    • HesterLeyNel

      Ja, en ons jong fossiele moet saamgesels 😄

  5. Nou is ek ook nuuskierig. Daar is so baie verskille tussen toe en nou. Het jy toe jou 26 stukke agtermekaar? Dis n hengse werk om te doen. Sterkte vir jou hiermee.

    • HesterLeyNel

      Nee man, die regte lewe meng mos in met alles 😄 ek het klaargemaak tot by K en hoop om nog ‘n paar gedoen te kry in Maart. Ek dink darem ek sal kan byhou. Verlede keer het ek elke dag my stukkie geskryf en gepubliseer terwyl die uitdaging reeds aan die gang was, maar dit maak ‘n mens klaar.

      • Ja dis beter om hul klaar te hê voor die tyd. Ek het ook maar my voorbereiding gedoen so ver ek kon en net dies ingevul wat ek die ou end nie geweet het het wat om te skryf nie. Daardie lewe wat so inmeng verstaan ek ook heel goed. Ek help my seun mos met sy eie besigheid. Hy stuur boodskappe vir my op onmoontlikste tye. Het hom toe gesê my besigheidsure begin eers 9:30vm en is tot 11vm. Ek het te veel ander goed wat ek aandag aan moet gee.

  6. How interesting, dear Hester! I wish you good luck & inspiration!

  7. Kan nie wag om ieder en elke een te lees nie. Ek hoop net ek mis dit nou nie weer nie.
    Jammer vir die “slang” maar ja, you go girl!!!

    • HesterLeyNel

      Dankie vir die goeie wense. Haha, ek het nou een oomblik gewonder watse slang – black mamba!

  8. Is daar ‘n ouderdomsbeperking op Hester? Sterkte met hierdie een… sien uit na jou skrywe.

    • HesterLeyNel

      Nee, my blog is geskik vir kinders en oumense 😄

  9. Social media really has changed things so much hasn’t it. Hope the AtoZ prep is going well. Best of luck for April.
    Tasha
    Tasha’s Theme Reveal

    • HesterLeyNel

      Yes, I started early this year to make sure that I can keep up without exhausting the old grey cells. I see your doing movie monsters – lovely; I will be visiting. All the best.

  10. drkottaway

    Oh, that is a FABULOUS theme — I will be checking in daily. (Now I wish my 100 year old patient had a blog. I would totally love to read his too!) I haven’t figured out my theme yet. Maybe Wordplay A-Z….

    • HesterLeyNel

      Wordplay sounds like an excellent idea and I recall, one of your favorite brain exercise games. I started prepping early this year. I’m hosting an Afrikaans challenge on the side and don’t want to put myself under too much pressure. I’ll be watching out for your posts.

      • drkottaway

        nice… wow, you are doing both of those? I am contenting myself with trying Mundane Monday and then I think I will do the A-Z too….

  11. Hierdie klink soos ‘n meestersdraad tesis in Filisofie en Sielkunde maar eintlik is dit “An African guide to the Kama Sutra”. Ek meen te se met so ‘n onderwerp!!

    “The feelings of an opinionated sex generator”.

    Mag miskien geskik wees vir kinders en oumense maar nie ons middeljariges nie!

    • HesterLeyNel

      O jou aspris mansmens! Jy soek nou weer skoor met my. Ek gaan jou nie hier antwoord nie, maar ek gaan jou terugkry! Mens soek nie skoor met ou vrouens nie – jy gaan dit berou. Sex generaor. Gmpf!

    • HesterLeyNel

      Abrie, terwyl ek jou nou hier raakloop, Ek het vir jou ‘n epos gestuur – weet nie of jy dit gelees het nie. Ek wil graag hê jy moet by hierdie blog gaan lees https://woordennoot.wordpress.com/2018/03/17/ekke-bedel-2/ en vir ons ‘n antwoord daar gee. Dis ivm met die Toweropstal-saga en Woordnoot soek ons goedkeuring.

  12. I look forward to your posts.

    • HesterLeyNel

      Thank you, I am very excited and happy to be participating this year.

  13. As a septuagenarian raised in the US, this should be an interesting blog to follow.

    Donna B McNicol
    Romance & Mystery…writing my life
    A-Z Flash Fiction Tales: http://dbmcniccol.blogspot.com
    A-Z of Goldendoodles: http://ourprimeyears.blogspot.com

    • HesterLeyNel

      I hope I don’t disappoint! Heading over to your space (I see you are taking on two challenges – brave woman)!

  14. 🙂 I cannot wait to read!!!

    • HesterLeyNel

      Thank you, Andrew. It is nothing sexy though … haha, just saying because one male blogger is already referring to my sexagenarian feelings status as “sex generator”. Noooo!! I’m talking about those everyday common feelings.

  15. Nilanjana Bose

    Hi! Here from the A-Z and glad to be here. Interesting theme idea, Social media makes it easier for all to wear their hearts on their sleeves/screens, sometimes wonder if that is a good thing?

    All the very best for a successful and fun challenge.

    Nilanjana
    Madly-in-Verse

    • HesterLeyNel

      Hi there, well met. I see you chose Africana. I will be following, of course – everything African is of huge interest to me.

  16. Since I am now 64 years old, I think that your theme might be a very interesting read and I will be following you for the AtoZ. My theme is also going to be personal, but more of an intro to who I am.

    Josie Two Shoes: AtoZ Theme Reveal

    • HesterLeyNel

      Thank you Josie, I’m really looking forward to the challenge this year. I visited your blog and see that you are a new arrival to WordPress – welcome. It is a lovely platform.

  17. Looking forward to reading your stories, after a year.

    Click Here to see what Mrs. Dash Says

    • HesterLeyNel

      This sounds like a lot of fun – by the end of April I should have a twisted tongue as well as a twisted mind. I will drop by to join in the fun.

  18. randommusings29

    Great theme – self exploration is so important and I think it’s lovely that you’re going to share it with us all
    Debbie

    • HesterLeyNel

      Thank you for dropping by, Debbie. I always feel a little self-conscious when “real writers” comment in my blog. Best wishes for this year’s challenge.

  19. As a fellow sexagenarian, this sounds like a good topic. I’ll be around to read your posts!

    • HesterLeyNel

      Thank you John, I hope to keep you entertained 😊

  20. Sounds like an interesting theme.

Leave a Reply

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: