Skete en kwale het soms niks te doen met ouderdom nie – dis in die gene
Soms is ouderdom net ’n gerieflike verskoning vir allerhande skete en kwale. Die waarheid is dat selfs die jonger geslag ook pyn en ly as gevolg van oorerflike skete – dis in die gene. Dis ons voorsate wat blameer moet word. Ek het dit nou weer aan eie bas gevoel, of liewer, aan my mede-huisbewoners … Continue reading Skete en kwale het soms niks te doen met ouderdom nie – dis in die gene
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed