Ouderdom word ongerieflik wanneer sien én hoor ’n probleem is  

Ek dink om te hoor was nog altyd vir my ’n probleem, van kindsdae af, want my ma het my gereeld aan die oor gegryp hóór jy my?! wanneer sy met my gepraat het. Ek het nooit geweet hoe om daardie vraag te antwoord nie, want hoe kon ek haar nie hoor wanneer sy reg … Continue reading Ouderdom word ongerieflik wanneer sien én hoor ’n probleem is