Met hierdie skoene skop ‘n mens ‘n geelslang in sy hol

Scrapydo2 het ons uitgenooi om oor skoene te skryf vir haar Maandag=Wasdag uitdaging no 26. Skoene en ek was nog nooit groot maats nie. Ek het immers in Namakwaland grootgeword en in die skoon growwe sand van daardie halfwoestyn, het ons kaalvoet in die veld geloop. Daarom dat die meeste van ons taamlike breĆ« voete … Continue reading Met hierdie skoene skop ‘n mens ‘n geelslang in sy hol