So ry ek en my dogter een bitter koue Augustusmaand per luukse toerbus deur die Knersvlakte op ‘n kruistog om die beroemde lente-blomme van Namakwaland te sien. Dis koud. Dis vrek koud. Die lug is grou, met geen beduidenis van reën nie, maar die wind waai ysig deur ons ribbes, ten spyte van die feit … Continue reading Blou rook oor die Knersvlakte
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed