Ek is ‘n Namakwalander, gebore en getoë, maar is in 1971 daar weg om te gaan werk in die stad. Ek het vir baie jare nooit weer my pad huiswaarts gevind nie; ‘n mens raak mos so besig daarmee om ‘n lewe te maak, dat jy later vergeet om dit te lééf. Sowat veertig jaar … Continue reading Die reuk van melkbos
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed