My vreugdes en frustrasies

My Photo Albums

Sugar cane plumes

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

12 Comments

  1. Cool… dankie, nou voel ek sommer lekker virvris! 😉

  2. Beautiful photo.

  3. Ahh! Paradise! 🙂

  4. Mamoetie

    Ons het bloekoms op ons plaas en van hul spoel ook soms met vloede weg. Ek wonder altyd waar so boom vroeër gewortel was. As hul maar kon praat né. Mooi fotos

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Baie dankie. Ja, sommige van die bome lê baie jare hier op die strand rond. Dis nogal vreesaanjaend wanneer die riviere na ‘n storm afkom en bome, suikkerriet en ander debris saamsleur. Ons verwonder ons altyd aan die hoeveelheid skoene wat op die strand uitspoel en hoop dan maar net dat die eienaars veilig is.

  5. Julle see lyk net mooier (en warmder) as on see… en die golwe… genoeg om my bek te laat water… ja, op my ouderdom is ek skierlik lus vir surf! 😉

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Nou maar klim op daai plank, jy gaan nie jonger word terwyl jy wag nie! Ek moet sê, ons see lyk nog bra mistroostig vir hierdie tyd van die jaar – die wind, reën en koue ry ons nog bloots. Nou weet jy mos ook dat my depro-meter nie gaan styg voordat die golwe weer blou en die lug sonder onweerswolke is nie.

      • Gooi daai ding in die vullisblik… en gooi ‘n rowwe partie!! Ek is seker die familie en bure sal help!! 😉

        • Comment by post author

          HesterLeyNel

          Ek kan nie elke dag van my lewe paartie hou nie. Dis net ‘n korttermynoplossing. Buitendien kan ek nie my man en seuns loslaat op ‘n paartie nie – hulle sal net weer handuitruk.

        • Ruk saam handuit! Dis die hele iedee! Ek belowe… dis liberating, soos die Ingelsman so sê!!!
          😂🙃😲😵🤣

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Back to Top
%d bloggers like this: