#AandIPoetryChallenge: May 2018 – Diamante

Soos gewoonlik, het ek weer oral in Google rondgeblaai op soek na interessante digvorme en by hierdie Wiki skakel het ek afgekom op die diamante-gedigsvorm. Ek leer nou algaande dat daar reëls verbonde is aan gedigte en hierdie gedig kan nie sommer net geskryf word om in ‘n diamantvorm in te pas nie; daar is spesifieke … Continue reading #AandIPoetryChallenge: May 2018 – Diamante