My vreugdes en frustrasies

Lê-Jou-Eier

Spesiaal vir Toweropstal se Towerspan – onthou julle nog?

Toweropstal se dinge oor 'n koppie tee

Lees die berig hier: https://krugersdorpnews.co.za/351351/easter-41-years-ago-this-easter-a-krugersdorp-bank-robbery-shook-the-country/

Follow Dis Ekke

Please find information about the coronavirus here SA Coronavirus South African Resource Portal

32 Comments

  1. I remember this!

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Never a trace found of that money. I wonder if they would have been able to get away with it if modern day forensic science were available then.

      • Modern skelms have modern methods. This is a case for Cold Squad.

  2. Gezondheid met een kopje koffie!

  3. Jinne was ons so gefrangelikoseerd dat ons tot in Krugersdorp getonnel het? Bwahaha

  4. Ek onthou hierdie baie goed. Ook die stories en stertjies wat ons mensdom so lekker bygelas het.🤔

    • Comment by post author

      HesterLeyNel

      Dit verstom my absoluut dat daar nooit enige leidrade opgeduik het tot vandag toe nie.

      • Vir my ook. Toe ons op hoërskool was, in Springs, het die Smith moorde mos daardie jare gebeur, en tot vandag toe wonder ek nog vreeslik daaroor. Sommige dinge, lyk my, word tog nie heeltemal opgeklaar nie.

        • Comment by post author

          HesterLeyNel

          Ja, ek onthou dit. Daardie jare was daar min moorde wat nie opgelos was nie – vandag is dit ‘n algemene sport.

  5. Ek onthou dit ook. Dis maar vrek min geld in vergelyking met wat ons uitgetonnel het daar by Toweropstal!

  6. Sjoe dis nou interessant. Ek onthou van die Smit moorde maar die bankroof is bietjie uit my gedagtes alhoewel ek naby Krugersdorp gebly het. KLink baie soos onse storie. Wonder of oupa groot Piet en oom Paul dalk n finger in the pie gehad het toentertyd.

  7. Ek dink ons kan ‘n paar dinge by hierdie pro’s leer, maar dit is nou te laat!! Julle sal hopelik vanaand hoor wat met julle gebeur.

  8. My man was baie beïndruk met daardie bankroof…. nog gesê dis so goed gedoen hy hoop nie hulle word gevang nie.
    Ek sal bly wees om te weet of ons dit gemaak het of nie!!! Miskien sit ons vanaand almal in die tjoekie 😕

  9. Hester bring jou rotis. Moet ek vir Seegogga tag om die persberig oor die diefstal te skryf?