hesterleynel.co.za
Ons besoek die Mpenjati Natuurreservaat KwaZulu-Natal - Dis Ekke
Die Mpenjati Natuurreservaat beslaan 60 ha wat die riviermonding, rivier- en vloedvlakte- moerasgebiede, kuswoude, kusgrasvelde en oop kuslyn insluit.