Lê-Jou-Eier: Nou word ons almal misdadigers

Wie het gesê misdaad betaal nie? Ons gaan die teenoorgestelde bewys en super misdadigers word. Dankie Abrie dat jy die uitdaging afgeskop en ons bewus gemaak het van die moontlikhede wat Toweropstal vir ons kan inhou. Die inligting wat jy aan ons verskaf het met betrekking tot die ligging en die toerusting wat ons gaan … Continue reading Lê-Jou-Eier: Nou word ons almal misdadigers