When my mother was still with us, we used to spend many a serene Sunday at the Treehaven Waterfowl Trust Bird Park in Vereeniging, Gauteng. My mother, then 90+-years-old used to love walking in the park and feeding the birds. These photos were taken between 2010 and 2013.
Most of these birds have been placed in the park after they were rescued from adverse circumstances and nursed back to health or were bred in the park. They were very tame and only at feeding time did they become very animated.
WPC Serene
rondomtaliedraai
Almal so rustig!
HesterLeyNel
Ja, tot hulle kos sien! Die ganse kan lekker ongeskik raak as jy hulle nie vinnig genoeg voer nie.
Blog Andrew
🙂 Lovely photographs Hester, I guess in South Africa flamingos are classed as ‘natural wildlife’ whereas the last one I saw was in a zoo?
HesterLeyNel
The lesser flamingoes are “near threatened” birds. They flourish in wetlands, but South Africa does not have many of those and currently a large part of the country is still suffering from a severe drought. However, they are wild birds, although a few may be found in birdparks such as this one. I know that the Kamfer Dam in the Northern Cape support a colony of ±80,000 of these birds. Can you imagine that sight?
Blog Andrew
80, 000 must be quite a sight. We see on the News the effects of drought (global warming?) around the world and it’s nature that’s often affected :/
Blog Andrew
……………and I enjoyed the video, YouTube can be so effective at times. 🙂
HesterLeyNel
Thank you, when I uploaded it earlier this evening I was actually surprised with the quality of the video – this was taken with one of the first digital cameras we owned.
Blog Andrew
I’m exactly the same, all of my photos and older videos are taken with a cheap rather old camera. Just shows you don’t need to spend a fortune!
Hier "blok" Ek!
Hester, jy het het voorwaar die mooiste herinneringe van jou ma wat jy hier met ons deel. 💖
HesterLeyNel
Dankie Elanè. Dis ‘n groot troos vir my.
travel460
Hester, om sulke herinneringe te mag hê, is so kosbaar! Nou verlang ek sommer weer na my ma.
HesterLeyNel
Dis hierdie tyd van die jaar, Una. Daar is soveel leemtes wat net nie gevul kan word nie.
kethuprofumo
Wonderful, graceful birds, dear Hester.
HesterLeyNel
Thank you, Maria 🙂
sandyjwhite
Looks like a lovely place to spend time.
HesterLeyNel
It is the perfect setting to recharge one’s batteries 🙂
sandyjwhite
And we all need that!
scrapydo2.wordpress.com
Die swaan gee so n rustigheid aan die omgewing. Mens kan sommer lank sit en kyk en die voëls geniet. Beslis “serene”
HesterLeyNel
Ja en wat lekker was, is dat dit net buite die dorp geleë was. Tien minute se ry en hulle het ook ‘n teetuin waar jy iets kan eet. Omdat ek in die middestad gewerk het (maar gelukkig in die buitewyke gewoon het) was dit so lekker om naweke net in die kar te klim en in die buitelug te gaan ontspan.
scrapydo2.wordpress.com
Ai, dis te lekker. Ons het meestal Standerton toe gegaan en langs die Vaalrivier geloop en net gesit. Met teruggaan het ons by die Wimpy n hamburger en melkskommel ge eet.
Kameel
Dis nou mooi!! Wonderlik dat jou ma op daardie ouderdom nog kon loop en die voëls geniet.
Ons het altyd met Star Seaside kinders voëlpark toe gegaan in Durban. Een van die uitstappies wat ek die meeste geniet het!! Die see was natuurlik eerste, dan stampkarretjies 😀😀😀😀😀
HesterLeyNel
Stampkarretjies, ja. Ek het dit laas gedoen so rondom my 21ste verjaardag. Dis ‘n goeie manier om van frustrasies ontslae te raak. Bestaan Star Seaside nog?
Kameel
Die gebou in Durban is te vervalle. Het nou ‘n ander plek maar dis nie meer soos ons dit geken het nie. Glo jy sal verstaan as jy tussen lyne lees.
HesterLeyNel
Jip.
NorCal Zen
This is very serene indeed. A beautiful entry to the challenge.
HesterLeyNel
Thank you 🙂
Eveline Lenderink
Wat een lawaai. Geen wonder dat ze zo fel zijn, tussen al die concurrenten moet je toch zien aan je kostje te komen.
HesterLeyNel
😄 ja, hulle raak soms geniepig en byt sommer jou hand.
Photography Journal Blog
Very nice collection of images, looks like a nice spot to visit.
HesterLeyNel
It is, thank you
Abrie Joubert
Iemand in ons jeuggroep wie se pa oorlede is het ek eenmaal na so ‘n plek geneem ek wonder wat van die personn geword het.
HesterLeyNel
Dis so ‘n lieflike plek om net te ontspan en weer ‘n bietjie helderheid in jou lewe te kry.