Die taalgoggatjie in my gat

Ek het die laaste paar weke heelwat tyd op Facebook spandeer. Die rede daarvoor is nou nie hier ter sprake nie, maar wel die feit dat ek tot in my diepste wese geïrriteerd is met mense se taalgebruik en spelfoute (beide Afrikaans en Engels). Die groot grap is natuurlik dat ek geen taalkenner is nie … Continue reading Die taalgoggatjie in my gat