Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

Travel

On the road at sunrise

Sunrise captured from the N3 between Heidelberg and Villiers

Sunrise captured from the N3 between Heidelberg and Villiers

Drive-by shooting: sunrise over Grootvlei Power Station as seen from the N3 between Heidelberg and Villiers on our way from Johannesburg to Durban.

Sunrise over Grootvlei power station as seen from the N3 between Heidelberg and Villiers on our way from Johannesburg to Durban

Sunrise over Grootvlei power station as seen from the N3 between Heidelberg and Villiers on our way from Johannesburg to Durban

Sunrise over Grootvlei power station as seen from the N3 between Heidelberg and Villiers on our way from Johannesburg to Durban

 

Follow Dis Ekke

33 Comments

  1. Ongelooflik mooi!

    • Dit was nogal ‘n belewenis. My dogter het die fotos uit die bewegende kar geneem en dik vlae mis het by ons verbygedryf. Ek was verbaas oor die resultaat.

  2. Sjoe dis mooi! Sonop bly maar n belewenis.

  3. Dit is net fantasties!

  4. Nogal uit jul bewegende kar uit! Fotos het werklik mooi uitgekom.

  5. wow!!

  6. Mooi fotos, maar hulle is wel ‘n bewys van hoe besoedel die lug is daar!

  7. Ek het iewers n foto van dieselfde kragstasie waar dit lyk asof die son uit een van die koeltorings uit opkom

  8. Lekker vroeg op Hoop julle is veilig tuis

  9. Wow fabulous photos Hester, here in the UK we don’t see sunrises as spectacular as yours.

    • Maybe you don’t have to put up with the same level of air pollution? Smog is a contributing factor here.

      • I had wondered that after I’d replied! In the UK we’ve had a recurrence of smog levels over London this year. Nice pictures though 🙂

  10. Bly om te sien dat hierdie drive by kamera skote is en nie wat ek aanvanklik gedink het nie maar dan ek het pas my super power storie geskryf so dlk daarom. Pragtige fotos.

    • Dankie Abrie. En nee, ek is mos darem nie ‘n jagter nie, haha, ek doen nie die ander soort skote nie.

  11. Pragtige foto’s

  12. Heel mooi Hester. Vooral de tweede foto. En dat uit de auto gefotografeerd 👍🏻👍🏻👍🏻

  13. Nice fotos daai van die kragstasies so effe apokalipties!

    • Dit moet die rook, stof en vroegoggend mis wees wat dit soos ‘n toneel uit die Walking Dead laat lyk!

  14. Magnificent photos of sunset, Hester!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: