Tandem fishing – seen at the old pier in St Michaels-on-Sea, KwaZulu-Natal:
Fishermen patiently waiting for a nibble on the line.
Seagulls patiently watching the fishermen from a nearby wall, waiting for bits of discarded bait or unattended catch. Easy feeding.
WPC Waiting
Kameel
Ooo jy laat my Suidkus toe verlang. Waar is jou grafskrif?
HesterLeyNel
Nog nie tyd gehad om te skryf nie. Dit gaan effe dol hier, maar ek sal hopelik die naweek daar uitkom.
Kameel
Hester hierdie onderwerp is voorwaar ‘n challenge. Liewe my brein wil nie eers een sinnetjie bymekaar sit nie. Ek sal useless wees om my eie grafskrif te skryf. Gelukkig word my as gestrooi!!! Sterkte met jou dil tyd…. en geniet die naweek.
HesterLeyNel
Lekker naweek vir jou ook.
Hier "blok" Ek!
lyk so na vakansie…
HesterLeyNel
Ons kry so nou en dan lekker dae en dan dop al die vissermanne uit.
Hier "blok" Ek!
Dit is die mooiste, mooiste fotos ooit!
HesterLeyNel
Dankie 🙂
travel460
Ek sulk. Moet by die see uitkom. Jou fotos is werklik mooi.
HesterLeyNel
Jy sal jou beurt kry.
kethuprofumo
Serious birds, dear Hester! Very impressive! 🙂
HesterLeyNel
Thank you Maria 😀
kethuprofumo
🙂
Oh, the Places We See
Love the fishermen picture. And I think fishermen are just better at waiting than most of us!
HesterLeyNel
Thank you 🙂 I’m afraid I don’t have the patience for this sport, but it is fun watching them
rondomtaliedraai
Ooooooo ek sal hard moet dink.
Mooi foto’s soos gewoonlik
HesterLeyNel
Dankie. Die ander bloggers het nogal met goeie idees vorendag gekom.
Olga
Pragtige fotos.
HesterLeyNel
Dankie, ja, dit was een van die min lekkerweersdae wat ons gehad het die afgelope tyd. Sulke dae vermors ons nie ‘n sekonde nie – reguit strand toe!
Lewies Mymer
Mooi fotos!
HesterLeyNel
Dankie. Ons kan nie wag vir warmer dae op die strand nie.
Tokeloshe
Pragtige fotos, ek ruik sommer die see, ons mis dit so, geniet dit ♥
HesterLeyNel
Dankie 🙂