Choose your corner, pick away at it carefully, intensely and to the best of your ability and that way you might change the world – Charles Eames
WPC Corner
My vreugdes en frustrasies

Choose your corner, pick away at it carefully, intensely and to the best of your ability and that way you might change the world – Charles Eames
WPC Corner
My new bilingual blog — a journal of life, love, loss and everything in between. I write about alcoholism, divorce, cancer, dementia, growing older and the enduring bonds of family.
Each post is available in English and Afrikaans, with an audio clip so you can listen to the story too.
If you’ve followed me on Dis Ekke, I’d love you to join me at The Braided Echo.
My nuwe tweetalige blog — ’n joernaal oor die lewe, liefde, verlies en alles tussenin. Ek skryf oor alkoholisme, egskeiding, kanker, demensie, ouer word en die blywende bande van familie.
Elke inskrywing is in Afrikaans en Engels beskikbaar, met ’n klankgreep sodat jy ook na die verhaal kan luister.
As jy my op Dis Ekke gevolg het, sal ek graag wil hê jy moet by ons aansluit op The Braided Echo.
travel460
Goeie keuse van foto by die aanhaling!
HesterLeyNel
Dankie Una, ek het ietwat desperaat gekrap vir iets wat ek kon opsit, want die werk meng nou in met my bloggenot 😕
travel460
Ek verstaan heeltemal.🤗
rondomtaliedraai
Wow lekker een Welgedaan
HesterLeyNel
Dankie. Ek het gou deur my argiewe gaan krap en toevallig hierdie een raakgesien. Soms kry jy ‘n gelukkie 😀
Hier "blok" Ek!
❤
HesterLeyNel
🙂
Abrie Joubert
Daai mos n’ liedjie “Ek in my klein hoekie en jy in joune” of so iets
HesterLeyNel
Neeee, ken nie daai een nie. Ek is meer soos “Nobody puts Baby in a corner” (Patrick Swayze in Dirty Dancing). Ag hemel! Hoe drool ek nou weer vieruur in die oggend oor daai sexy man.
Abrie Joubert
😂😂
Levensjutter
Ah… heel mooi gevonden!! 😬
HesterLeyNel
Dankie 🙂
scrapydo2.wordpress.com
Mooi een!
HesterLeyNel
Dankie 🙂