This picture was captured on the Stephward Estate Country House in Uvongo, KwaZulu-Natal a few weeks ago. Not only was it my first introduction to this unusual heart-shaped plant with its tightly coiled spadix, but it is also the first time that I thought of using image-editing software for a purpose other than the usual cropping, resizing, etc., functions.
I published both the original and the altered photo to compare the two and I must confess that the use of the color-popping Lightroom tool to accentuate the vibrant color of the plant was an excellent idea.
WPC Unusual
scrapydo2.wordpress.com
Unusual indeed! It looks like a pig’s tail. Wys jy nou net wat n bietjie verandering aan n foto kan doen! Uitstekende voorbeeld van ongewoon.
HesterLeyNel
Dankie 🙂 Ek is selde lus vir soveel moeite en gelukkig is dit ook nie regtig nodig met ons fotos waarvan 90 buite in sonlig geneem word nie. Dis net vir Instagram dat ons cropping en watermarking doen, so eintlik is ek onnosel met hierdie soort sagteware.
scrapydo2.wordpress.com
Ek is saam in jou bootjie. Ek moet ook maar rerig lekker voel om te gaan sit en die veranderings te toets
lekkervurig
Dis mooi verby – die grys laat die blom blom!
HesterLeyNel
En die blom se oranje laat my dink aan somer, wat MY laat blom.
Toortsie
Sjoe, dis mooi
HesterLeyNel
Is oranje nie die pragtigste kleur nie? Ek is ‘n oranje, geel en rooi persoon. Wonder wat sê dit van my psige 😀
Toortsie
Outgoing?
HesterLeyNel
Nie soveel teenoor of tussen mense nie, maar oor dit wat die lewe my aanbied om te geniet. Daaroor kan ek raserig opgewonde raak.
Toortsie
Ek het nou die dag ‘n toets gedoen. Ek us mos ‘n ‘rooi’ mens. Die uitslag was, extremely extrovert. Ek weet nie of ek hééltemal daarmee saamstem nie, ekbis eerder soos ‘n duikboot wat soms my verskyning maak, maar dán haal ek behoorlik in! 😁
HesterLeyNel
Dis nogal ‘n goeie beskrywing 🙂
rondomtaliedraai
Sjoe dis besonders. Volpunte vir jou inskrywing
HesterLeyNel
Dankie Tina 🙂
Blog Andrew
What an unusual looking flower, I’ve seen nothing quite like it 🙂
HesterLeyNel
Neither have I. I’ve only encountered the more common type of anthurium before. Here’s an interesting fact – the coiled “pigtail” is actually “a spike of minute flowers closely arranged round a fleshy axis and typically enclosed in a spathe, characteristic of the arums.” (Google Dictionary). This means that the heart-shaped part is not the flower, but actually the spathe in which the small flowers on the fleshy axil is enclosed. Nature is wonderful.
Blog Andrew
Yes wonderful, I work inside a building for 8 hours and can’t wait for the weekend so I can get outdoors in the countryside.
HesterLeyNel
I know that feeling. I worked as a banker for close on 40 years.
Eveline Lenderink
Een kurkentrekker 😄 Heel bijzonder.