FOLLOW MY BLOG WITH BLOGLOVIN
WPC Danger: Rock Fishing

Enjoying the thrill of the breaking waves at high tide. Fishing rocks!

Patiently waiting for the nibble on the line

And there it is! The long wait has paid off.
My entry for this challenge is a bit late, due to internet connectivity problems, but there it is – I could not resist sharing. My son, who professes to suffer from acrophobia whenever he is required to get onto a ladder or a kitchen chair to complete a chore, loves the thrill of fishing from the rocks.
Photos taken at Southport Beach, KwaZulu-Natal (subject to copyright by WeaverWorx)
travel460
Ek sal regtig nie daar kan staan en visvang nie! Dan liewer ñ leer of ñ kombuisstoel om gloeilampies te vervang.☺
HesterLeyNel
Ek is ook nie lief vir hoogtes nie, maar vang ook deesdae myself dat ek soos ‘n bergbok teen die rotse uitklouter – my aandag is so gevestig op wat ek wil sien of doen, dat ek skoon vergeet hoe ver van die grond af ek is.
travel460
Dit wil gedoen wees. Ek het al op jou fotos gesien jy klim so lekker rond. Julle nuwe blyplek? Begin jy die omgewing te geniet?
HesterLeyNel
Ja, en nou moet elke gaatjie ondersoek word 😀
Aspaai
Dis ń lekker uitdaging om alles te ondersoek. Geniet die verkenningstog!
HesterLeyNel
Dankie. Dis baie lekker om so rond te loop en dan kry ek ook my voorgeskrewe daaglikse oefening in om die ou spiere en organe aan die gang te hou.
rondomtaliedraai
Nee wat ek bly maar op gelykgrond
HesterLeyNel
Ek trap baie versigtig, maar het verlede week daarin geslaag om my kleintoontjie te verstuit. 🙂
rondomtaliedraai
Eina… mens moet maar die spiere aan die gang hou!
Abrie Joubert
En ek doh my blog oor die onderwerp is dangerously late :). Selektiewe hoogtevrees en gehoor is noodsaaklike oorleweringsmeganismes…
HesterLeyNel
Ja en dit kom heel dikwels voor onder die manlike bevolking!
scrapydo2.wordpress.com
Ai ek is agter met my besoeke! Ek dink my blog moet gaan vakansie hou by die see. Die visvangery lyk my maar n gedoente. Bly jou seun kan sy kop en lyf bymekaar hou met die vangery.
HesterLeyNel
Haha, hy moet net op sy voete bly. Die hoë branders klap ‘n mens sommer gou-gou van die rotse af.
scrapydo2.wordpress.com
Nee dankie so dapper sal ek nooit kan wees nie. Gladnie mal as die branders so woes is om nader te gaan nie.
HesterLeyNel
Janee, ek bly ook maar in die getypoel wanneer ek wil swem.
scrapydo2.wordpress.com
Netso. Ek kan onthou jare terug het my tante uit Holland kom kuier. Ek het haar noordkus toe gevat vir n vakansie. Sy wou op stuk in die branders by St Lucia gaan swem. Sy het gelukkig nie vreeslik ver gekom nie!
HesterLeyNel
Mmm, my man het ‘n sêding: die haaie loop nie in ons strate nie en hy swem nie in hulle seestrome nie. Dit klink vir my na ‘n goeie beleid.
scrapydo2.wordpress.com
Ja, dis nogal n goeie manier om dit te sê.
Tokeloshe
Pragtig!
jmacindoe
Nice shots!!
HesterLeyNel
Thank you!