Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

WPChallenge

WPC It IS Easy Being Green: Summer in KwaZulu-Natal

WPC: It IS Easy Being Green

My entry for this challenge is a bit late this week, but rather late than never.

The Southcoast of KwaZulu-Natal is well known for its dense coastal growth year round, but this year we had an exceptionally wet rainy season. The hills are alive with various shades of green, and the wild flowers add a beautiful contrasting splash of color.

Follow Dis Ekke

26 Comments

  1. Groen isw dit voorwaar! Mooi!

  2. Groen is die land van Natal; wyd lę die velde omheen. Wolke seil hoog in die blou hemelboog en ‘n arend vlieg na die son.

  3. Groen is mooi… hallo Hester 😊

    • Dankie en hallo daar. Ek wens ek kan meer sê as net “hallo”, maar ek sal môre (hopelik) ‘n update gee van ons internet-situasie.

  4. Ek hou van die groen paddatjie.

    • Hulle is baie cute en niks groter as jou duimnael nie. 😀

      • Hul is te cute as hul sit en roep ook. Daardie opgeblaaste keeltjies en geluid wat daar uitkom is uniek.

        • Nou praat jy – ek verwonder my daaraan dat so ‘n klein ou paddatjie so ‘n merske lawaai kan maak. Ons verdra dit met groot geduld, want hulle hou darem die muskietbevolking in toom.

        • Netso en veral op n warm aand gee dit nogal atmosfeer aan die oomblik omdat verskillende kwake gehoor kan word. Hier het ons sonbesies wat dag en nag tjirrr as dit hoog seisoen is. Gelukkig oordoen hul dit net elke sewe jaar werklik irriterend.

        • Ek neem aan dis in die droeë warm seisoen wat hulle so ekstra raserig is?

        • Dis waar. Meestal Februarie wanneer dit die warmste en droogste is. Hul peul sommer oornag uit hul gate. Hul hiberneer mos vir sewe jaar diep onder die grond. Kom uit wanneer klimaat ideaal is. Daars bv hierdie jaar net n enkele ou wat uitgekom het.

        • Ek wonder of dit die lawaaierige ouens is waarmee ek grootgeword het in die dorre Namakwaland. Ons het hulle koringkrieke genoem.

        • Nee dis nie dieselfde nie. Hul is n lawaaierige ou klomp as hul so baie is.http://www.teara.govt.nz/en/cicadas

  5. So stil? Jou groen fotos is mooi, net so mooi soos ons dam wat oorgeneem word deur die hiasinte. Maar daar is ñ GROOT verskil. Ons hier is in ernstige moeilikheid.

    • Liewe aarde, het Harties nog steeds daardie probleem? Ek het gedink na soveel jare sou iemand al ‘n plan bedink het.

      • Hester, jy sal nie kan glo hoe dit op die oomblik hier lyk nie. Ons het rugbyvelde vol hiasinte voor ons. Omtrent geen bote meer op die dam. Dis regtig chaos.

  6. Ai so mooi!

  7. Lyk my julle het tot die paddas gepaint! 😉

  8. Dis so mooi en interesant. En jou fotos👌

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Theme by Anders Norén

Back to Top
%d bloggers like this: