hesterleynel.co.za
Slegte wense keer terug - Dis Ekke
In opvolg op my blog Tjorts my ou pêl, wou ek darem net laat weet die bottel Eno vrugtesout is terug, ietwat verniel (kyk na die tandmerke aan die onderkant), maar onoopgemaak en nog propvol. Die bouers het dit gevind op die heel boonste balkon van ons gebou. Ek het iewers in my vormingsjare in ‘n voorgeskrewe boek (ek […]