WPC A Good Match
Fellow tree huggers will agree with me when I say that the best examples of lasting love and harmony are to be found in nature. Birds especially, tend to make a good match when choosing their life partners.
These two little quails wake the whole neighborhood with their shrill cries before dawn every day, to the chagrin of my husband who is a light sleeper. He used to grumble about the noise and hinted that those two pesky birds would end up in the cooking pot, should they keep up the ruckus, and this immediately earned them the nicknames “Lunch” and “Dinner”. After two years of living in our backyard, they are still alive 😀 and still devoted to each other. This video shows one of them grooming, while the other one is watching as if mesmerized by the beauty of its mate.
The next video of the pair of White-faced Ducks was taken in the TC Robertson Nature Reserve, a 60-hectare strip of land which lies right on the edge of Scottburgh, KwaZulu-Natal on the south bank of the Mapambanyoni River. The pair was grooming each other when a bird started singing in a branch above them. A love song perhaps?
Videos filmed by my daughter Karen Nel under copyright of WeaverWorx.
perdebytjie
Dis pragtig,veral die nonnetjieseende!
HesterLeyNel
Dit was te dierbaar om te sien hoe draai die koppies rond terwyl hulle luister na die voëltjie. Ek en Frannie het nou-net gewonder of nonnetjies-uile en -eende iets in gemeen het.
perdebytjie
Ja hulle het…hulle is nonne!😂😂
HesterLeyNel
bwaha jou ou grapkas 😀
Tannie Frannie
Watter treffende benaming: “nonnetjieseende”. Sou die nonnetjiesuil met haar wit gesiggie om dieselfde rede so genoem gewees het?
HesterLeyNel
Ek het ook nogal gewonder, want ek ken die uiltjies, maar dis die eerste keer wat ek die eende teëgekom het.
Abrie Joubert
Lunch en dinner is altyd ‘n goeie match!
Abrie Joubert
Terloops gaan loer bietjie hier vir nog
Abrie Joubert
a good match. Seker jy sal glimlag https://amandaricks.com/tag/a-good-match/
HesterLeyNel
Haha, dis snaaks en ‘n baie goeie foto. Ek mis nou uit op die beste plasings omdat ek so min tyd op die internet kan spandeer.
HesterLeyNel
Ja, maar moenie vergeet van brekvis en elevensies nie. My hart is net gelukkig wanneer my kakebene beweeg.
Abrie Joubert
Dan is dit maar goed dat jou bene ook beweeg met die stappery saam 🙂
HesterLeyNel
Haha, dis waar, maar ek moet darem byvoeg dat ek redelike gesonde versnaperinge eet.
rondomtaliedraai
Ag dis pragtig
HesterLeyNel
😀
Eveline Lenderink
Lunch en diner hebben dus al twee kerstfeesten overleefd. 👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻
HesterLeyNel
😀 Ja en hulle raas nog rustig voort.
scrapydo2.wordpress.com
The two ducks are precious! You can see they love each other for ever. Ons het n paradys eend hier wat vir ewig trou aan mekaar gee. Hul is n paar vir altyd!
HesterLeyNel
Dis interessant. Ek het nou onlangs vir die eerste keer by iemand gehoor dat Dorado (Mahi Mahi) vis wat volop is hier by ons en baie gewild by visbraai, ook net eenkeer in ‘n leeftyd paar. As net een van die paartjie gevang word, bly die ander een in die omgewing en treur hom/haarself dood oor sy maat. Nou hoe hartseer is dit?
scrapydo2.wordpress.com
Dit is erg as mens so daaraan dink. Ons mense treur ons nie sommer dood oor jou geliefde(dis nou nie dat daar nie getreur word nie) Die paradise ducks treur hul ook dood, Hul is gebiedsgebonde dus die een wat oorbly verlaat nie daardie deel nie.
travel460
Hester, ek kan nie mooi sien nie. Het die kwarteltjies ñ agtertoon? Julle name vir hulle is baie oulik, my man sou defnitief ook die opmerking oor die kookpot gemaak het midde in hul vroegoggend lawaai.
HesterLeyNel
Ja hulle het definitief agtertone. Is ons identifikasie verkeerd? want die inwoners het elkeen hulle eie benaming en google se voorbeelde is ook nie altyd reg nie. Ons het gesoek onder KZN partridges & quails.
travel460
Nee. Julle behoort reg te wees. My voëlboek noem net allerhande Kwartels se name behalwe die Kwazulu Natal een. Toe wonder ek onder watter naam val hulle.
Hier "blok" Elanè
Reblogged this on hier "blok" Elanè vd Westhuizen and commented:
My must reblog of the day.
HesterLeyNel
Dankie – dis ‘n kompliment vir my en my dogter
Hier "blok" Elanè
woorde ontgaan!